Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Herlear, Noord-Kaap

Oak Rest Guesthouse

"Lekker stil deel van Kimberley met mooi ou geboue."

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Veral vir besoekers aan die park en suide van Namibia. "

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Ongelooflike mooi dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Natuurskoon is pragtig met Gariepdam daar naby. "

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Dit is skoon en ons het geen probleme ondervind nie."

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Die natuurskoon (wingerde) om die dorp is pragtig. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie gerieflik om daar oor te slaap."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Baie rustige en mooi dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Mal oor die dorpie."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Belangrike oorslaap plek as jy verder reis. Rustig, mense vriendelik en verblyf uitstekend."

Hanover, Noord-Kaap

Karoo Gariep Tented Camp

"Pragtige kerk en 'n hele paar oulike gastehuise en restaurante. Maar die res van die dorp is baie afgeleef en lyk nie baie aangenaam nie. Hoewel daar is wonderlike bestemmings in die omgewing is."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"We found Calvinia to be a town where you can leave your car at your accommodation and walk around. There is a museum here which is well managed and has a wealth of information and history of the local area, it well worth a visit."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Die dorpie het sy eie bekoring en was uiters skoon en sy mense was almal baie vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"'n Baie interessante dorp met moontlikhede vir toeriste."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Die boomryke Vosburg was 'n aangename verrassing."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"It is a very small town with a selection of shops but just what you would need for a short stay. "

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Klein dorpie met baie ou geboutjies. Voel bietjie verlate soms met heelwat vervalle en onbewoonde geboue. Daar is nie baie opsies vir etes koop nie en die een aand was daar net plek waar ons kos kon kry."

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Augrabies Watervalle so 30 - 40 km vanaf Meerkat Compound."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Ons het verder na Blouputs gery om die area verder te verken. Dit was iets om te beleef."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Richmond is 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie. Dit het maar verlangsaam so dorpies in dié geweste, maar daar is genoeg om te doen en sien vir 'n middagstop. "

Belgravia, Noord-Kaap

Jungnickel Guesthouse

"Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate. "

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"As jy hou van geskiedenis dan is Colesberg een van die plekke om te gaan rond dwaal in die verlede. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Goeie halfweg stop. "

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"Kuruman very neglected by local municipality. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Mooi dorp, mal oor die Karoo en die mooi kerke."

Blad
Blad 180 - Wys 5371 tot 5400
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang