Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Guesthouse

"Wat ek gesien het was interessant."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Baie lekker geëet by Die Blou Nartjie."

Herlear, Northern Cape

Padlangs

"Ideaal en sentraal om verskeie museums in Kimberley te besigtig. Die woongebied is ook naby Kimberley se gat en daar is ook 'n paar groot winkelsentrums naby. "

Hadison Park, Northern Cape

Kosmos Guest House

"Netjies buurt en eiendomme is goes versorg. Voel gemaklik om daar te reis en geensins indruk gekry dat die buurt onveilig kan wees nie."

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Mense is warm, maar Karoo is koud in winter."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"Colesberg is geleë in die pragtige Karoo met vriendelike en besondere mense. Dis 'n interessante plek met baie toerisme-bates, maar sal beslis aan sy voorkoms (bv.talle vervalle geboue en netheid van die strate), moet aandag skenk sodat die dorp weer tot sy vroeëre status herbou kan word! Die toestand van sommige strate verdien ook dringend aandag."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg is ideaal geleë byna halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg; dit maak dit dus 'n ideale toeristebestemming en veral oornagplek. Dis 'n interessante dorp met sy bekende plattelandse gasvryheid en interessante mense! Die dorpsraad sal egter die talle vervalle geboue in veral die hoofstraat moet opknap/stroop, aangesien dit die voorkoms van die dorp ernstig benadeel. Vullisverwydering is vervolgens 'n besliste probleem. Met intensiewe aandag behoort Colesberg beslis 'n skoner en nog meer uitnodigende dorp te wees."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Rustige plattelandse dorpie met baie besienswaardighede. Beveel dit aan as jy stilte vanaf die stadsgewoel soek."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Klein dorpie. Vir oornag op pad Kaap toe is dit ideaal."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Try Alida's mutton pies, they are a winner! It's next to Caltex gas station in Hoop Street."

Port Nolloth, Northern Cape

The Beach House and Cottage

"Port Nolloth Museum tour with George Moyses or his daughter, Helen is a must! We loved the quietness of Port Nolloth but perhaps its busier in the summer months."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Die mense is baie vriendelik en gasvry."

Keimoes, Northern Cape

De Akker Cottages

"Vriendelike mense en 'n goeie oorstop op pad Kgalagadi toe."

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Weet nie so lekker van 'n toeristebestemming nie."

Green Kalahari, Northern Cape

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

"Kan gerus meer tyd daar spandeer en die omgewing verken."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Die Plattelanders Restaurant was gesellig. Bietjie besig, maar nog lekker."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Lekker om blommetyd daarheen te gaan."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Die strate in die omgewing van Fish Eagle is in 'n baie swak toestand."

Keimoes, Northern Cape

De Akker Cottages

"Die padstal is a must visit. It is a very quaint town. With a nice farm-style feel. Orange river wineries. Riemvasmaak is close by and a must visit. Augrabies falls is a must stop!"

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Wens ons kon meer tyd daar spandeer."

Green Kalahari, Northern Cape

Kenhardt Hotel

"Nie almal se idee van 'n bestemming nie, maar ons is mal daaroor."

Hanover, Northern Cape

AshTree GuestHouse

"Verrassend om te sien dat hul die naam "Dot se winkel" behou het. Die paar straatjies waarin ons gery het was baie skoon. Ek het geen papiere of gemors sien rondlê nie."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Het daar gebly vanaf 1975 tot 1979 - soos enige plattelandse dorpie is Carnarvon baie agteruit. "

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown self kan seker aan hul 'image' werk. Die Karoo is 'n wenner."

Britstown, Northern Cape

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Baie goeie verblyf en 'n vriendelike dorp."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Daar is min uiteetplekke."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Die Krip Restaurant was ongelooflik. Besonders anders met uitstekende kos. "

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"'n Pragtige en goed-versorgde plattelandse dorp. Die historiese geboue is pragtig en word merkwaardig in stand gehou. Die museum en geesdriftige kuratrise is oook n besoek werd. Ek oorweeg dit om daar te gaan aftree! "

Keidebees, Northern Cape

Tshahitsi Lodge

"Nie veel in die omgewing om te sien of te doen nie, maar lekker stop op pad erens heen."

Page
Page 228 - Showing 6811 to 6840
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers