Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.
"Did soos enige ander platelandse dorp wat dringend aandag moet gee aan toestand van paaie en geboue."
"As jy stilte en natuurskoon soek met tog alles wat jy nodig het in die vorm van restaurante en winkels, is Hondeklipbaai die plek waar jy moet uitspan. Die mense is baie spesiaal."
"Horse and Mill is a great pub with super food! Innikraal is a great restaurant with a more modern feel and outside area."
"Douglas is 'n moet sien! Rustige dorpie! Toerisme-aantreklikhede (Samevloeiing) kan gerus ontgin word! Potensiaal vir 'n restaurant en oornaggeriewe by die Samevloeiing kan toeriste lok!!"
"Werklik 'n geskiedkundige dorpie. Die mense is baie vriendelik en daar is heerlike restaurante."
"Upington word heeltemal te min bemark. Daar is so baie om te sien en te doen langs die rivier. Groot besighede soos Oranje Wynkelder, KLK, SWK, Shoprite, Pick n Pay SPAT. Die plaaslike klein besighede behoort baie meer betrek te word om die skoonheid van Upington en die Noord-Kaap bekend te maak."
"Ons het net een nag daar geslaap en het nie veel te doen gehad daar nie. Die baie sonpanele op verskeie plase was interessant om te aanskou. Die mense het ons baie gasvry en hulpvaardig ontvang."
"Bigger centre, a launching place for Karoo activities - Tankwa, Bike Burn, Africa Burn, etc."
"Kamieskroon is natuurskoon, die omgewing asemrowend mooi en rustig, die mense behulpsaam maar 'n mens sukkel met beskikbaarheid van etes of 'n restaurant as toeris."
"Die resturant was voldoende, maar na 18:00 is dit maar 'n probleem om iets te koop in die dorp. Ons het ongelukkig net die dorp in die donker gesien."
"There is so much to see and Augrabies Falls is not too far to travel. The roads are good."
"Springbok is die ideale halpad-stop op pad Namibie toe. Probeer gerus Taurens Steak House vir die beste steaks ooit!"
"Ons het die gevoel gehad dat die dorpje nie mooi wakker is nie. Hulle kan baie meer maak van bv. die AfrikaBurn-gangers (soos wat ons was), wat daar oornag op pad na die Tankwa. Dit is 'n strategiese oorslaap vir AfrikaBurn. Dit behoort ook so geadverteer te word. Ons het by Manna Restaurant geëet, deur die eienaar aanbeveel. Dit was wel goed, maar ons was die enigste mense daar. Miskien word Manna ook nie so goed adverteer nie? Die hele Williston ondervinding kry nie meer as 6 uit 10 nie. Ek is eghter oortuig die potensiaal is daar vir 'n 8! "
"Wonderlike restaurant, genaamd Plattelander, met heerlike kos en vriendelike diens. hoogs aan te beveel."