Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Keimoes is 'n mooi klein dorpie veral met sonsondergang oor die Oranjerivier. "

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Heerlike plek. Baie rustig en baie mooi. Ons was daar oor nuwejaar en ongelukkig was al die restaurante toe op die 31ste en die 1ste."

Upington, Northern Cape

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Goeie dorpie om tyd op die langpad by te spandeer."

Kuruman, Northern Cape

Safari Travelodge

"Ek like die plekkie nogal en het nou al 3 keer daar oornag op my toere."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Dis 'n ou dorpie waar jy eintlik net kan rus."

Colesberg, Northern Cape

Hazeldene

"Ek sou Colesberg nie spesifiek as 'n goeie toeristebestemming beskryf nie. Die enigste rede hoekom ons daar stop is omdat dit 'n goeie halfpad-stopplek is oppad terug Johannesburg toe."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Ek het respek vir die inwoners van Colesberg wie hul eie wonings in gastehuise omskep het. Sodoende het van die inwoners van Colesberg bygedra tot 'n nuwe plaaslike ekonomie. Dit is 'n groot en eerbare prestasie! "

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Ons het maar daar deur gery maar dit is 'n baie oulike dorpie."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Dis 'n klein dorpie, eerste keer in my lewe daar deur, maar dit is 'n belewenis en baie om te sien op die pad."

Victoria West, Northern Cape

Die Pophuis Hoekie

"Interessante, mooi en historiese dorp."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Eintlik 'n goed bewaarde geheim! Sal 'n kort vakansie daar oorweeg - as die Karoo net eers weer reën gekry het!"

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Dit is 'n klein plattelandse dorpie, met awesome plase om dit."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Lekker oorslaapplek. En skoon dorp met vriendelike mense."

Kakamas, Northern Cape

Kakamas Hotel

"Oulike boere-gemeenskap wat kyk na hul dorp met trots."

Hopetown, Northern Cape

Karee Guesthouse

"Hopetown is 'n klein plekkie in die middel van die Karoo. Dit was ontsettend warm (41° C ) As toeris is ek dankbaar om daar te kan oornag maar ek sal dit nie aanbeveel as eindbestemming nie. Die N12 is 'n baie beter roete as die N1 af Kaap toe. Hopetown kan in die basiese behoefte van die reisiger voorsien. "

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Ongelukkig het die Mannetjies Roux Museum toegemaak maar die res van die dorp is nogsteeds 'n treffer."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Ek sal graag JC's Pizzeria en Pub vir reisigers aanbeveel, heerlike kos, vriendelike diens en goeie waarde vir geld. Dit is selfs troeteldiervriendelik."

Victoria West, Northern Cape

Jasfontein Farm Self-catering

"Oulike museum in die dorp! Lekker geëet by die Merino Restaurant. 'n Mens kan selfs 'n rondte gholf hier speel!"

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Accommodation

"Besoek die ou brug buite Hopetown. "

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Guesthouse

"Net wat jy nodig het na 'n lang reis."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Werklik verlate dorpie maar ideale oornag verblyf op pad Kaapstad toe."

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Colesberg is mynsinsiens nie 'n toeristebestemming as sulks nie, maar 'n lieflike oorblyplek op pad kus toe."

Blydeville, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Het nie eintlik Blydeville verken nie, was slegs oornagstop."

Springbok, Northern Cape

Kliprand Guesthouse

"Was aangenaam verras. Was ons eerste besoek aan Springbok. Oulike dorpie. Uitstekende kos by Springbok Lodge."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"It was the perfect halfway stop."

Springbok, Northern Cape

Nama White Guesthouse

"Pragtige dorp om aan te doen. Duidelik die snelweg na Namibië van die Kaap. Moet net nie op 'n vakansiedag daar aankom nie, niks is oop nie so maak voorsiening. Alles is daar sou die winkels oop wees wat 'n gemaklike verblyf verseker. Ons besoek baie geniet. "

Page
Page 252 - Showing 7531 to 7560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers