Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Ons het baie lekker by Die Blou Nartjie geëet."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Die dorpie is 'n goeie plek om oor te stop en die polisie was baie sigbaar. Die dorpie het baie potensiaal en die restaurant Ka'roux was 'n aangename verrassing met heerlike kos."

Carnarvon, Northern Cape

Die Meerkat

"Hoewel klein, is Carnavon vol vriendelike mense! Pure opregtheid en gasvryheid!"

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Die watervalle was asemrowend - die volste wat ons nog beleef het."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"As jy gaan vir rustigheid en om weg te kom van die stad se lawaai is dit die plek vir jou. Daar is egter nie baie om te sien in Hondeklipbaai nie maar ons het lekker gekuier by Dop en Kreef."

Hanover, Northern Cape

Brandwag B&B

"Die dorp Hanover is nie vir toeriste bedoel nie, maar die distrik is die ideale rusplek op die pad tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Het baie agteruit gegaan. Mall is toe, was die trekpleister."

Upington, Northern Cape

BeMyGuest

"Upington het my lekker verras en sal my beslis weer sien!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Die armoede en die min waarmee mense daar moet klaarkom is baie touching. Daar is nie eens 'n behoorlike skool nie. Die bevolking het afgeneem tot 300. Gaan dit oor 'n paar jaar 'n spookdorp wees?"

Upington, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"Lekker wyn geproe en ontbyt geëet by Oranjerivier Kelders."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Mooi ou dorpie waar ons al baie kere oorgeslaap het!"

Kathu, Northern Cape

Lavender Lane Guest House

"Kathu only has the country club. Otherwise I would consider Kathu a stop over town and no an actual destination."

Upington, Northern Cape

Ditsem Gasteplaas

"Sal defnitief weer Upington toe gaan. Die hele dorp was baie skoon en netjies. Panarottis mense was baie fluks en die kos verskriklik lekker. Die Oasis hotel was SKOON en personeel was baie vriendelik."

Hanover, Northern Cape

New Holme Nature Lodge

"Alles was mooi, effektief en privaat. Die buitegeboue en aansigte het opknappingswerk nodig."

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Wonderlike besienswaardigheid."

Loxton, Northern Cape

Karoonag

"'n Klein dorpie met soveel karakter waarop mens dadelik verlief raak. Defnintief 'n bestemming om te besoek."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Aangename eetplekke op die dorp vir 'n môre-reisiger."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Gerieflik naby Augrabiese valle, Riemvasmaak, Die Mas en verskeie ander eetplekke en besienswaardighede."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"The town is not what my expectation was being my first visit, seems to have gone backwards, a real pity since it has such historical value."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg het 'n baie mooi kerk. en is goed versorg en 'n regte plattelandse dorpie waar alles netjies en versorg is. Dankie dat ons Vosburg kon ervaar."

Carnarvon, Northern Cape

Out of Africa Lodge - Out of Africa Guest Houses

"Nie veel om te doen nie, maar lekker om oor te slaap op pad Kaap toe!"

Colesberg, Northern Cape

Chargo Merino Inn

"Pragtige, skoon dorpie."

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Te klein regtig vir 'n toerisme aantreklikheid. Uitstekend vir oorslaap en rus."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"The usual locals and small children begging. However accommodation places are decent."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"It's very convenient place for a stop over if travelling to the Cape."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is skoon, veilig en verrassend netjies."

Page
Page 86 - Showing 2551 to 2580
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers