Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Fraserburg, Noord-Kaap

Klipheuvels Guest Farm

"Nie veel in die dorp maar die gasvryheid van die gesin op die plaas, skitterend!"

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"Die dorp is 'n plattelandse dorp. Ons het spesiaal Douglas toe gegaan om die samevloeiing van die Vaal en Oranje te besoek. 'n Pragtige gesig maar word nie as toeristebestemming benut nie. 'n Paar plaaslike inwoners vra geld vir elke persoon wat besoek aflê. Toiletgerief ellendig."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Dis 'n baie vuil dorpie."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Aangename en stil dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Lovely Platteland restaurant."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Interessante geskiedenis en mooi gerestoureerde huise en teater. Ongelukkig soos meeste dorpe in die land word die infrastruktuur swak onderhou."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Definitief 'n moet sien in vloedtyd."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is a delightful surprise - it is clean and tidy, peaceful, beautiful big trees provide shade. The people are very friendly - even the sheep and dogs! Didn't have a chance to visit the pub as it was closed, but was keen to meet more locals."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Thank you, I'll have to revisit."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Die dorpie is bitter mooi en die restuarante lekkerder as lekker. Ek sal weer daar gaan kuier."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is 'n mooi dorpie. Ek was verbaas met hoe skoon die dorp is en die dam is 'n moet-sien. "

Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat

"Dit is jammer dat die museum so agteruitgaan; duidelik stel die die munisipaliteit nie in die waarde daarvan vir toeriste belang nie."

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Pragtige dorpie. Lekker geëet by Vetmuis."

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Lovely butchery. Didn't have time to explore further. Easy to drive past Richmond, but think it may be have some hidden treats."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Baie klein dorpie. Die mense is baie vriendelik. "

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Oulike dorp met heerlike eetplekke."

Douglas, Noord-Kaap

La Rose Guesthouse

"Ons het nie veel tyd daar spandeer nie, maar alle geriewe is daar. Daar is 'n Spar wat altyd goed is en 'n uistekende slaghuis. Nie ver van daar nie is die samevloeiing van die Oranje en die Vaal en dit was iets om te sien, veral omdat beide riviere nou so vol is."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Die Mas is vir seker 'n moet as mens in Kakamas kuier. Mooi omgewing. Die Pienk Padstal ook vol lekker bederwe."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Wat 'n plesier om so 'n skoon en netjiese dorpie te kon besoek."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Definitief 'n moet-sien. "

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Niks noemenswaardig nie - nie juis 'n toerismebestemming nie. Interesante verskynsel is die klein valkies wat dit hulle tuiste gemaak het."

Upington, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel

"No street lights heading into town. You drive in complete darkness. Lots of potholes. Stop signs and road writings are barely visible."

Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn

"Baie gerieflike oornagplek halfpad tussen die Rand en Kaapstad. Ek dink die rivier maak dat Hopetown 'n aangename klimaat het."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Restaurante is uiters beperk. "

Springbok, Noord-Kaap

Daisy Country Lodge

"Die moeite werd om in Springbok te oornag."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Goeie oornagbestemming. "

Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guesthouse

"Baie lekker plek om te oornag wanneer jy reis."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Ons het baie lekker by Die Blou Nartjie geëet."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Die dorpie is 'n goeie plek om oor te stop en die polisie was baie sigbaar. Die dorpie het baie potensiaal en die restaurant Ka'roux was 'n aangename verrassing met heerlike kos."

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang