Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Hopetown, Northern Cape

Karoo Inn

"Nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar 'n lekker afstand van Vleesbaai/Mosselbaai area tot Hopetown."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Lovely stopover between Augrabies and the West Coast. Strange and beautiful landscape! Would recommend a farm stay!"

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Kan gerus Inni Kraal Restaurant aanbeveel wat stapafstand van Donalds Guest House is. Lekkerste skaapstertjies en pizza."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Beslis goeie stilhouplek tussen Gauteng en die Kaap."

De Aar, Northern Cape

Potties Guesthouse

"Soos baie klein dorpe in S.A. lyk die dorp nie baie goed opgepas nie."

Askham, Northern Cape

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Pragtige klein dorpie, lekker restaurant en net oorkant die grondpad lekker duine gaan ry met die mooiste uitsig op die sonsondergang."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"No streetlights and no clear road markings coming off the N1. Very confusing to get to our destination."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Such a lovely little town and breakfast at Die Vetmuis Plaaskombuis was a winner! Pity we arrived too late to have dinner there."

Kathu, Northern Cape

VredenRust

"Goeie ligging vir oorslaap tussen Weskus en Noordwes. "

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Lovely little town with excellent restaurants. Quiet and safe - perfect for a rest stop."

Hanover, Northern Cape

Trappieskop

"Hanover is niks meer as herrinneringe van 'n buurdorp gedurende kinderjare nie."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"The town will require more tourists to ensure it survives!"

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Enjoy the historic value and friendly people!"

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Het Allards Bistro & Pizzeria baie geniet - hulle skaapstertjies 'n moet wanneer jy Colesberg besoek."

Hanover, Northern Cape

3 Darling Street Guest House

"Die skoonste dorpie wat ek nog gesien het."

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Ongelooflike ervaring om die valle te sien, veral as gevolg van die baie reën."

Colesberg, Northern Cape

Karoo-Koppie Guesthouse

"Fantastiese bestemming en baie geskiedkundig en regverdig. Meer as net oornagplek as jy in geskiedenis belangstel. Skakel gerus met die Colesberg Kemper Museum & Tow Information Office by lgmpemba@webmail.co.za of 051-7530574 vir fantastiese inligting oor hierdie pragtige dorpie."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Richmond is maar ;n klein dorpie, maar daar is darem genoeg winkels en eetplekke vir die oornagbesoeker."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Sover ons kon sien, is daar net 'n gedeelte van die dorp wat netjies onderhou is. Gee nie 'n baie goeie indruk nie, maar voel nie onveilig nie."

Port Nolloth, Northern Cape

Odendaalsrus

"McDougalls is pragtige Weskus, Noord-Kaap-strand."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Die rustigheid en natuurskoon is 'n moet om te beleef vir enige reisiger. Huisies privaat en ten volle toegerus."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Moenie die groot, rooi posbus mis nie."

Britstown, Northern Cape

Mirage Toeriste Kamers

"Dit is vir my maar altyd beter om by Cambro oor te slaap."

Keimoes, Northern Cape

De Akker Cottages

"Nie genoeg tyd gehad om die toeriste-opsies te ondersoek nie."

Page
Page 83 - Showing 2461 to 2490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers