Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1786 resensies.
"Raserig. Plek (dorp) is vervalle en dit gee nie goeie indruk nie. Was beïndruk met hoe skoon dit is."
"Was te kort daar om regtig te oordeel, maar het Alkantstrand en Pelikaan Eiland interessant en mooi gevind."
"Ek kan sien Covid het hierdie mooi plek baie seergemaak. Hoop dinge kom gou weer reg. "
"Ballito is 'n uitstekende plek om 'n seevakansie te hou. Daar is iets van alles. Ons het ook veilig gevoel in Ballito!"
"Die nadeel van Kosi Bay is dat strande en die mere nie baie toeganklik is vir mense nie en dat mens ekstra moet betaal."