Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1767 resensies.
"If you're looking for a quiet place to reconnect with nature and with breathtaking views, then North Coast it is."
"Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!"
"Underrated town with heaps of potential. Certainly a fantastic place to spend some time as a base to explore the surrounding areas of Isimangaliso, the Game Parks and beyond."
"Baie verander vandat ek daar was, plekke wat nice was bestaan nie meer nie."
"Ongelooflike dorpie met so baie om te doen en sien. Het dit baie geniet en kan nie wag om weer terug te gaan nie!"
"Ons het verskriklik gesukkel met Uber in die omgewing. Definitief nie 'n vervoerstelsel om op staat te maak nie. Ons besef wel dat Covid talle mense se lewens raak en ook hul werk beïnvloed."
"Great place to spend some time, enjoyed walking on the boardwalk, good restuarants and lovely beaches."
"Hluhluwe is 'n lekker middelpunt vir vele bestemmings in Noord-Natal."
"Om die strande te besoek moet jy deur padblokkades gaan. Op pad na Cape Vidal het die polisie hele voertuig deur soek vir alkohol al het ons gesê daar is nie. "