Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1786 resensies.
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Lovely clean beaches and restaurants. Lifestyle centre is only 5 minutes away and has a range of interesting shops."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Bridge 19 Self-catering"Mooi plek, sal enigiemand aanraai om soontoe te gaan."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 7"Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Marlin Lodge"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 7"Dit was baie lekker. Ons het die Krokodil plaas besoek wat vir ons baie lekker was. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Estuary Guest Chalets"Baie oulike plekkie. Ons sal verseker weer daar bespreek."
"Sal enige tyd weer Ballito besoek, geskik vir oud en jonk, kan dit ten sterkste aanbeveel! Die natuurskoon is asemrowend, strande is skoon, en mense is vriendelik. Hoop ons kan binnekort weer 'n draai maak!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 17"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Bridge 19 Self-catering"Dit is die mooiste plek! Die bome is almal gemerk met name op wat vir my baie goed was, want ek hou daarvan om te leer van nuwe boomsoorte wat ek nie ken nie. En die diere! Ons het tot renosters gesien!"