Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"For bikers - a great place to ride, nice, decent roads. Not much going on in the town though for those looking for a holiday or entertainment. "

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Beautiful Bushveld with the Marico River as a bonus."

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"Can recommend it to anyone."

Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

The Kingdom Resort

"Geniet dit altyd daar, die olifante het lekker afgeshow. Groot leeumannetjie gesien."

Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes

Kareespruit Game Ranch and Guest House

"Botswana-gedeelte se verkeer is baie swaar. Sommige motoriste bestuur roekeloos. Sonder probleme deur grensposte."

Rustenburg Town, Noordwes

Green Side Accommodation

"Was daar vir Super12 Skole Krieket. Wonderlike plek om te bly vir die toer, naby alle velde waar die kinders gespeel het."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Ouer deel van Potchefstroom - jy hoor wel die trein wat verby gaan - sentraal genoeg aan winkels en motorhawens."

Vryburg, Noordwes

Peace Haven Guest House

"Dit was vir ons 'n gerieflike afstand vanaf Newcastle op pad na Namibië. Ons het lekker by Ocean Basket geëet. Wees net versigtig vir swaar voertuie wat deurgaans deur die dorp ry."

Kosmos, Noordwes

Hartbeespoortdam Lodge

"Rustig en baie veilige gevoel."

Rustenburg, Noordwes

Engedi Herberg

"Die Watrefall Mall bied genoeg vermaak vir jonk en oud. Ons kinders het gaan fliek terwyl ons kon rondloop in die Mall. Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante om van te kies as almal honger raak. "

Potchefstroom, Noordwes

25 On Pretorius

"Ons was so gelukkig om saam die McLaren sirkus in Potch te kuier en met ons kinders te oooee vir die groot wit leeus en aaahhh vir Heidi se bokkies!"

Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge

"Pragtig, verfrissend en na aan die natuur. "

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Acorn Lodge and Skydeck

"Lots of restaurants and beautiful sports fields."

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Nice place with welcoming people."

Klerksdorp, Noordwes

Drummers Nest

"Gerieflike inkopie plekke. Dokters en interniste naby mekaar."

Mooinooi, Noordwes

Pecan Cottage

"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."

Lichtenburg, Noordwes

Ommihoek Guesthouse

"The roads are terrible. "

Silwerkrans, Noordwes

Lindleyspoort Guest House

"A lot of game reserves around but otherwise there is nothing else to do."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk."

Lichtenburg, Noordwes

Edenville Guesthouse

"My favourite town on the Platinum corridor so far."

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Liewer nie. Jammer dat daar, behalwe die Lodge, geen ander eetplek buiten die Wimpy is nie."

Schoemansville, Noordwes

The Art Guesthouse

"Baie mooi, maar die stand van die dam is kommerwekkend!"

Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Goeie buurt en goed geleë en nie ver van winkel of hoofpad nie. "

Blad
Blad 40 - Wys 1171 tot 1200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang