Resensies van Nuwerus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nuwerus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.24 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
Dalene V. - 9th October 2020
staying in Nuwerus
Geen groot winkels maar die rustigheid en veiligheid maak op daarvoor. Regte plek om te gaan rus.
Carolien A. - 20th September 2020
staying in Nuwerus
Piepklein dorpie, maar goed geleë vir blommekykers.
Elize T. - 23rd August 2019
staying in Nuwerus
Blommetyd is die dorpie 'n juweel!
Coen S. - 8th October 2018
staying in Nuwerus
Baie dankie dat julle die huisie so mooi gerestoureer het, sodat ons daar kom slaap.
Harriet H. - 17th September 2018
staying in Nuwerus
Ideale oornag.
Elsje N. - 9th September 2018
staying in Nuwerus
Alhoewel daar 'n winkel met die basiese is, moet jy seker maak jy koop vooraf wat jy gaan nodig hê.
Albie C. - 15th August 2018
staying in Nuwerus
Vir plant-liefhebbers is dit 'n goeie plek om verskillende in plantegroei tussen knersvlakte en hardeveld te besigtig.
Wessel R. - 8th July 2018
staying in Nuwerus
Gedurende blommeseisoen.
Janine E. - 3rd April 2018
staying in Nuwerus
Pragtige klein plekkie. Rustig.
Anneline B. - 3rd January 2018
staying in Nuwerus
Rustig. Kort 'n vulstasie en bankgeriewe.
Petro S. - 13th September 2017
staying in Nuwerus
Skoon dorp en vriendelike mense.
Tony F. - 4th September 2017
staying in Nuwerus
Central position for visits to several areas. Mainly dirt roads but in a good condition.
Bertie C. - 1st September 2017
staying in Nuwerus
Die regte plek om jouself weer te vind.
Lewellin B. - 26th May 2017
staying in Nuwerus
Sterk aan te beveel.
Charmaine L. - 5th September 2016
staying in Nuwerus
Nuwerus is goed geleë vir blommekykers.
Ina G. - 29th August 2016
staying in Nuwerus
Nuwerus is 'n baie klein plekkie, maar perfek vir oorslaap.
Adele S. - 28th August 2016
staying in Nuwerus
Goed geleë vir Namakwaland-toere.
Jenny H. - 8th October 2015
staying in Nuwerus
We used Nuwerus as our base for going into the wider Namaqualand area on a butterfly field study which is ongoing. We have been visiting Namaqualand on a regular basis for the last 30 years and feel we would like to return to Hardeveld Lodge next year.
Marlene J. - 12th September 2015
staying in Nuwerus
Doet so voort.
Izak (dawie) V. - 28th August 2015
staying in Nuwerus
Dit is ideaal gesetel vir verblyf tydens die blommeseisoen, of dalk as oornagplek op pad na Namibië en terug.
Mary S. - 27th August 2015
staying in Nuwerus
Good base to see the flowers.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za