Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oak Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oak Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oak Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oak Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oak Park Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Oak Park

Geleë in die hartjie van Pietermaritzburg, binne 'n prentjiemooi, boomryke area is Beit Lechem Bed and Breakfast geleë. Ons bied verblyf in 5 kamers met slaapplek vir 9 gaste en is binne 'n kilometer vanaf die ber...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Oak Park

Geleë teen die agtergrond van die rustige woude van die Fercliff Natuurreservaat, met 'n uitsig oor Pietermaritzburg, bied Victoria Gastehuis beide bekostigbare bed en ontbyt akkommodasie, sowel as die gerief van S...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oak Park

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in World's view, Hilton

Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites. Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North, Chase Valley

Peace of Heaven is in Pietermaritzburg. Dié kothuis bied 'n rustige toevlugsoord of romantiese wegbreek naby vele besienswaardighede in die omtrek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunsteld...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Athlone

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Hilton, Hilton Gardens

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af. Verblyf by 66 On Monzali word in 4 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Kamp...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Athlone

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes. Die gastesuite het...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Athlone

Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis wat in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg geleë is. Die kothuis bied maklike toegang tot die N3, dit is gerieflik naby die groot wi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oak Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za