Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oaklands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oaklands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oaklands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oaklands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oaklands Akkommodasie - Johannesburg

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Oaklands

Abbotsford House is in die voorstad Abbotsford in Johannesburg geleë. Dis naby Melrose Arch, Rosebank, die Wanderers-klub, Norwood, Houghton en Waverley. Die gastehuis het 4 lugtige en ruim kamers. Alle kamers is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Oaklands

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oaklands

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orchards, Johannesburg

Fifteen on Orange bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat in Orchards naby Norwood en Johannesburg se middestad geleë is. Daar is 3 ruim oopplan-selfsorgsuites met 1 of 2 slaapkamers wat goed ingerig ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orchards, Johannesburg

Uxolo Guesthouse bied B&B-verblyf in Norwood, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Verblyf word gebied in 7 uniek en smaakvol versierde s...

20% af Aanbod!
VanafR790
R632
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Birdhaven, Johannesburg

Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n voëlpark. Dis 'n gerieflike basis vir 'n sakereisiger wat daagliks moet ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Orchards, Johannesburg

11 The Avenue is in Orchards, Johannesburg en bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 'n gesinswoonstel met slaapplek vir 4, 'n woonstel met slaapplek 2 en 'n slaapsaal met individuele bedden...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Ons is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten ...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
Hotel in Norwood, Johannesburg

Ascot Boutique Hotel is in Norwood in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en toeriste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en doendinge. Verblyf word in 15 kamers g...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norwood, Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oaklands akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za