Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ekuhluphekeni (1)
Golela Border Post (1)
Hluhluwe (44)
Jozini (14)
Mbazwana (4)
Mkuze (7)
Mtubatuba (7)
Pongola (29)
Qondwane (12)
Shazibe (2)
Sodwanabaai (25)
St Lucia (134)
Star Mission Village (1)
Thungwini (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (252)
B&Bs (20)
Wildsplase (66)
Hotelle (4)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (141)
Nabygeleë Streke
Dolfynkus
Noordkus

Resensies van Olifantkus

4.5 / 5  
volgens 783 resensies
Lees regte resensies van Olifantkus van 783 geverifieerde gaste.
Indien jy Olifantkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Olifantkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olifantkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elephant Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olifantkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Olifantkus

The Bridge Holiday Apartment 19 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in The Bridge Vakansieoord in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond geleë is. Dié woonstel het slaappl...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Olifantkus

Uitspan 5 bied gehalte-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel is naby al die geriewe, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale bestemming maak om di...

20% af Laaste Kans!
VanafR895
R716
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Olifantkus

17 Manzini Chalets bied 'n ontspannende en rustige wegbreek wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in die iSimangaliso-vleilandpark geleë. 17 Manzini Chalets bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporê...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Olifantkus

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage is in die Pongola Wildreservaat in die noordelike deel van Zululand naby die Swaziland-grens, geleë. Die Bush Camp bied slaapplek vir 23 gaste ('n maksimum van 19 volwa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Olifantkus

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis is net 2 strate van die N2 af wat dit maklik maak om op te spoor. Die gastehuis het 10 slaapkamers,...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Olifantkus

Manzini Chalets bied vakansie-verblyf in die hartjie van St. Lucia. Die kompleks is naby al die winkels en restaurante. Die tuin word goed onderhou en daar is 'n groot gemeenskaplike swembad. Die oopplan-eenhede bi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Star Mission Village, Olifantkus

Thobeka Lodge is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge net langs die P522 in Kosibaai, 5 km vanaf Manguzi, 14 km vanaf die Farazela-grenspos na Mosambiek en 22 km vanaf Kosibaai. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Olifantkus

St. Lucia Safari Lodge is in St. Lucia se hoofstraat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal en word deur die mooiste landskappe, strand, vleilande en natuurreservate omring. St. Lucia spog ook met Suid-Afrika se e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Olifantkus

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvolle versierde woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is aan die oewer van die iSimangaliso Wetland Park. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Olifantkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za