Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Olivedale

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Olivedale van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Olivedale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Olivedale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olivedale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Olivedale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olivedale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Olivedale

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bryanston, Beverley Gardens

Summerview Boutique Hotel & Conference is in die welige voorstad van Bryanston in Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin, vriende of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek. Die ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in 'n stil en veilige straat met toegangsbeheer in Douglasdale. Die oopplan-...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Noordhang

DTE BnB is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 4 in 'n Toskaanse kompleks in Randburg. Dié dupleks beskik oor 2 kamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en handstort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways, Johannesburg

Green Park Manor is 'n pragtige grasdak-eiendom in die hartjie van die veilige Green Park in Sentraal-Fourways. Dis ideaal geleë binne vinnige en maklike bereik van die hoofweë. Die huis is in 'n gevestigde tuin ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 465
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fourways, Norscot

Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af. Die huisie is smaakvol versier en beskik ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

Shepherd Lodge bied luukse verblyf in die gewilde area, Bryanston-Wes, in Sandton. Dié pragtige eiendom skuil in 'n tuin en is die ideale plek vir rustige verblyf. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en 'n dor...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R676
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Glenluce Gastehuis is in Douglasdale, Fourways/Sandton geleë en het 3 unieke selfsorg-eenhede genaamd Galway, Dublin en Cork. Die eenhede is smaakvol gemeubileer, versier en gerieflik toegerus. DStv en gratis Wi...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonnedal, Johannesburg

North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Olivedale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]