Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Onderstepoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Onderstepoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Onderstepoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Onderstepoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Onderstepoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Onderstepoort

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons i...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Mi Casa Selfsorg bied verblyf in Sinoville in die noorde van Pretoria. Die eenhede is deel van die hoofhuis, maar het elk hul eie, privaat ingang. Die ruim ateljeewoonstel, Mi Casa, het 'n balkon en bied slaapplek...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is net aan die anderkant van die Wonderboom Natuurreservaat, langsaan Magalieskruin, Montana en Annlin in Pretoria se noordel...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Ninapark

Casa Albergo Gastehuis is geleë in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sinoville, Magalieskruin

Serissaweg 341 is in Sinoville in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Akasia

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana, Doornpoort

Home Away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorghuis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana, Kenley

7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Montana geleë en bied lieflike selfsorg-eenhede, net 15 km vanaf Pretoria se middestad. Daar is 7 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die ee...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Pretoria

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City. Verblyf w...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria. Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Montana, Doornpoort

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Montana, Pretoria

Lala-Mont Villa is ’n moderne selfsorgwoonstel vir 3 gaste in ’n veilige kompleks in Pretoria. Hierdie woonstel op die grondverdieping bied verblyf aan 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Magalieskruin, Sinoville

Edelweiss Corporate Guesthouse is Guesthouse in die woonbuurt Magalieskruin, aan die noorde van Pretoria se middestad in Gauteng. Die huis troon hoog teen die noordelike hange van die berg uit en bied ongelooflike u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt, onder die Magaliesberge in die Jakarandastad, Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Onderstepoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]