Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4010 reviews.
"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."
Willard's Beach, Escape From Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Baie rotsagtig. Nie goeie swemstrand nie."
Botha's Hill, Escape From Durban
Anvil Stud Cottages"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."
Hibberdene, Escape From Durban
Khaya La Manzi Guest Lodge"Pragtig en sentraal tussen Durban en Port Shepstone."
"Groot verskeidenheid restaurante, was buite-seisoen wat dit lekker gemaak het dat dit nie 'n sirkus was nie. Sal verseker weer in Ballito gaan vakansie hou."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Kings Palace"Pragtige plek. Rustig en ongerepte natuur was 'n belewenis op sy eie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ndiza Lodge and Cabanas"Dit is jammer dat die monding steeds toe is. Dit is baie duidelik dat dit na al die jare 'n negatiewe effek op die ekosisteem het. Die biesies gaan nog die hele meer toegroei as die mens nie ingryp en die monding weer oopmaak nie. Dit is teleurstellend dat die dorp se water nie drinkbaar is nie. Daar is te veel spoedhobbels wat so hoog is dat dit omtrent stoptekens is. Waarom al die vreeslike hobbels? Dis sowaar 'n irriritasie en glad nie "groen" om so baie te moet stop en wegtrek nie. As daar dan jaagduiwels is moet hulle vasgevat word, hoekom moet almal nou gestraf word met die horde ongerieflike hobbels."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Sal graag in die pragtige dorpie wou bly vir altyd!"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St Lucia Wilds"Die dorp is besonder skoon en alles word na omgesien. Die netjieste plek wat ek nog in Suid-Afrika gesien het. Werklik iets om te gaan sien. Hulle plaas definitief 'n hoë premie op toerisme."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Ons het ons uitstappie na Cape Vidal en Umfolozi baie geniet. Jammer om te sien dat die droogte ook daar so 'n groot impak op die natuur het."
Shelly Beach, Escape From Durban
Clover Bay 5"Strande is lieflik! Baie en genoeg winkels en restuarante naby. Verkeer op Marine drive die enigste slegte punt. "
Manaba Beach, Escape From Durban
Libra Holiday Flats Unit 2"Manaba is 'n baie lekker plek om vakansie te hou, maar ek dink hulle moet aandag skenk aan die houttrappe wat afgaan na die strand. Die laaste trap is te hoog en onder dit is klippe wat dit moeilik maak om op en af te klim. Verder is Manaba 'n heerlike plek met 'n lieflike swembad en winkels op jou voorstoep. "
"Umhlanga het in die 38 jaar wat ons 2 keer per jaar hierheen kom, baie uitgebrei en word amper te besig om 'n vakansieplek te wees, talle woonbuurte het bygekom, maar dit bly 'n pragtige plek met skoon water (TDS van kraanwater gemiddeld 170 terwyl Suidkuswater 'n telling van oor die 300 het), en nog goeie munisipale bestuur te midde van ons landwye munisipale krisisse. Talle plekke aan die Suidkus is besig om te kwyn, huise is in die mark, maar Umhlanga groei met rasse skrede - dit beteken die plek bied aan die mense waarna hulle soek. "
Shelly Beach, Escape From Durban
80 Surf Bay Sands"Als is so lekker naby. Sal definitief weer terugkom."