Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
"Ek dink Margate en Ramsgate het baie potensiaal. 'n Negatiewe punt was die water wat besmet was en ek en my man (en volgens die apteek en koerante baie ander ook) het E-Coli opgetel. Die dorp en strate is baie verwaarloos en ons besef dat die ekonomie en die storms en die Covid het 'n groot uitwerking gehad op hulle. Maar ek glo dat as iemand verantwoordelik in beheer kom sal dit weer die juweel van die kus word soos dit vroeër jare was. Baie plekke wat aangedui word op kaarte as besienswaardighede was toe en het doodgeloop. Wat 'n groot jammerte is want ek dink die mense wat hulle plekke beskikbaar stel vir besoekers het die toeriste nodig. Doen iets aan die riool wat in die see inloop en die munisipaliteit moet hulle kant bring. "
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
Charlotte se Strandvilla"We stayed in these parts before and had a few incidents, but not at Charlotte se Standvilla"
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"What you see is what you get. No false information about the accommodation."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Hibberdene is a quiet town - the Spar is great. We also went to The Lookout - a little cafe/ restaurant - the service was great and the food reasonable, the view is phenomenal!"
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Coastal Forest View House - Characters Garden Park"The beaches at Pennington are unspoilt and beautiful."
"It has become the new Durban but the streets and parking cannot cope with the loads. It must be quite an experience in full season."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
3 Palms"Is baie lief vir die klein stranddorpies op pad na Port Shepstone! Water van see besoedel by Port Shepstone. Het 'n aaklige ondervinding gehad by Port Shepstone Provinsiale Hospitaal met onverwagte siekte!"
"Strand by Uvongo en Manaba asook getypoelareas word skoon en netjies gehou. Naweke wel 'n probleem met lawaaierige en dronk dagbesoekers."
"It is a beautiful town, clean and the community as a whole is friendly and always willing to assist you."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
The Valley Guest House and Conference Centre"Beautifully city."