Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4282 reviews.
"As any tourist destination, you are harassed in your car by so-called car guards, but when they are in official uniforms and keep asking for favours to get to the beaches etc. is annoying. Also no restaurants or bars have views overlooking the sea or lagoon."
South Coast, Escape From Durban
Bazley Heights"Die Suidkus is seker die mooiste plek in Suid-Afrika."
"Ballito het baie uitgebrei in die laaste paar jaar en bygehou by wat toeriste verlang in die mark. Dis nog steeds relevant in die huidige toerisme mark. Meer as genoeg om jou besig te hou vir jou vakansie."
"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."
"Ons beveel St. Lucia aan vir almal wat 'n wegbreek kort van alles. Hier kry jy bos en see in een pakket. Ons het by die Ski Boat Club gaan eet en die heerlikste garnale geëet asook die eisbein. Dit was heerlik. Cape Vidal is een van die mooiste strande. Hier het ons gesnorkel en die golwe is baie rustig vir die wat wil swem. Ons het gebruik gemaak van Fannas vir ons bootuitstappie en op ons nag-wildrit het ons Senzo gehad as ons toergids. Albei sal ek aanbeveel. Senzo van GO Safaris St Lucia is 'n mense mens en maak jou baie gemaklik voel en het baie kennis."
Port Edward, Escape From Durban
Miramarcove 22"As 'n vakansiedorp in die somervakansie, sou 'n mens dink hulle roomyswinkels óf minstens KFC sal draai roomyse beskikbaar hê vanaf vroeg, dit is egter nie die geval nie. Red Desert Natuur Reservaat is beslis 'n belewenis, maar sal dit nie aanbeveel vir energieke of baie jong kinders nie."
"Margate is a good placed to visited for vacations or holidays as family or groups. I can recommend it."
Port Edward, Escape From Durban
Leisure Legacy"Beaver Creek Coffee Farm is definitief iets om te besoek en die koffie toer was baie interressant!"
"Al is dit 'n selfsorgeenheid sal 'n haardroër in die laai handig wees. Die matras in die hoofslaapkamer kan na gekyk word."
Southbroom, Escape From Durban
Trafalgar Chalets"Beautiful surroundings for people that enjoy nature and outdoor lifestyle."
Port Shepstone, Escape From Durban
Banana Beach Holiday Resort"The area is okay. The weather was bad."
Hibberdene, Escape From Durban
Beach Cove"Winkelsentrum was 'n vertrapping, en dit was buite seisoen. Hoofstrand beslis nie meer Blouvlagstatus nie."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2505"Needs more restaurants. Did not like the buffet at the hotel and they were not doing other orders."