Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 3953 reviews.
"Lovely area - lots to do and the beaches are nice. Great restaurants - best food we have had in a long time."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Africa's Eden Guesthouse"Nie gaande oor die dorp nie en restaurante maak eers 11 uur oop in die dag. Olive and Oil se olywe is verruklik lekker, maar baie duur."
Pennington, Escape From Durban
18 on Douglas"Die dorpie en die mense is baie oulik. Die strand restaurant was iets besonders, heerlike kos teen bekostigbare pryse en goeie diens. Daar is nie 'n groot verskeidenheid supermarkte nie en voldoen dus nie aan alles wat 'n reiseger sal benodig nie."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Dis 'n baie mooi strand en area. Kinders kan baie lekker daar speel op die strand area en rotse. Rivier wat stadig daar uitmond maak dit 'n lekker speelplek."
"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."
Southbroom, Escape From Durban
Breakerview Bay 26"Not great beaches for swimming or kiddies, but lovely for walking."
"Die paaie (soos al die sekondêre paaie in ons land) het ernstige aandag nodig, maar ek is bly om te sê dat hulle dit probeer. Padwerke plek-plek het stop-ry-beheer gehad."
"Manlief hou baie van St. Lucia, maar St. Lucia het nie diep in my hart gekruip nie. Ek sal seker maar weer moet kom kuier, dalk maak St. Lucia die tweede keer 'n beter indruk op my."
Port Shepstone, Escape From Durban
Pelmiet Cottage"Daar was insidente van kriminele gedrag maar ons is nie persoonlik daardeur geraak nie. Daar is genoegsame winkels waar ons die meeste benodigdhede en kos kon verkry."
"The beach is very rocky and not a swimming beach. We went to Ballito to surf and swim."
"Lekkerste vakansieplek ever, dit is net 'n muskiet-"heaven" daar so maak seker jy het genoeg spuitgoed. Lekker dorp met lekker mense, baie om te doen en nie te slegte pryse nie. Charters vir diepseevisvang is baie duur, so kry vooraf pryse en budget vir dit. Geen klagtes oor die dorp nie, gaan weer binnekort terug."
Pennington, Escape From Durban
Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate"Lovely little coastal town, ideal to get away from it all."
"I grew up in Umkomaas, so was able to walk to the beach we surfed at and explore the town once again after almost 30 years, brought back fond memories. Umkomaas is well maintained and surprisingly (in today's climate), the infrastructure is in good condition. Well done to the municipality. We'll definitely be back."
Port Edward, Escape From Durban
Strandjakkals"Lots of roadworks at the moment but a very quiet town."