Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 1920"Southbroom is a very beautiful place for family friends vacations and its easy to get there."
"The practicing of Covid-19 protocols in Margate was not practiced. Very alarming as we have this highly transmissible Omicorn variant that has ravaged our country."
"Moet nie in die see swem lanks Laguna La Creta nie. Gaan eerder by die pad af na Lucien Beach. Anderstes is Uvongo 'n okei plek om te bly."
"Uniek en absoluut pragtig. Die mis het ons so bietjie gevang omdat ons laat gearriveer het, maar daar is min voertuie in die dorpie gewees so ons kon ons pad na die gastehuis kry sonder veel gesukkel."
"Umdloti is a lovely sea side town with a great beach and friendly locals. When I go back to KZN I will only stay in Umdloti!"
Port Edward, Escape From Durban
Miramarcove 22"Die omgewing bied verskeie strande binne 'n radius van 20 km, wat jou opsies gee waar jy wil gaan. Ook verskeie ander plekke om te besoek, veral die Beaver Creek Coffee Farm. Die dorp kort so n bietjie TLC. Ek sal verseker weer besoek."
"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."
Southbroom, Escape From Durban
Casa Alegre Guesthouse"Marina Beach is fantastiese en Casa Alegre Gaste huis is 'n bate vir SA toeriste. "
"Ten spyte van die besoedeling agv die lagoon en die rivier was die area en dorp ook skoon gewees. Daar was genoeg ander strande om Uvongo om by te gaan ontspan."
"Net jammer oor die e-coli in die hoofstrand se water wat ons hele gesin siek gemaak het. Manaba strand was 'n beter swemstrand."
"Uitstekende swemstrand en toereikende besighede vir noodsaaklikste benodigdhede."
"Parkering onvoldoende. Sal ook voorstel dat sambrele en stoele uitverhuur word in seisoentye."
"Uitstekende omgewing met lekker swemstrande en gesellige eetplekkies."
Pennington, Escape From Durban
Coastal Forest View House - Characters Garden Park"Quiet, nice town. "
Port Edward, Escape From Durban
Port Edward Holiday Resort"Behou die goeie diens en vriendelikheid. "
Southbroom, Escape From Durban
Bellevue Guest Lodge"Nice beach, ablutions dirty, no water on the beach showers and ablutions. Shop had no ice creams. Potholes in the main road which is poorly maintained."