Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"Alles wat nodig is, is baie naby. Winkels, lekker strande om van te kies en te keur."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
isiKhoma-Khoma"Tried to find some sort of retail/commercial centre, but couldn't find anything. Ended up driving to Howick/Maryvale to buy a few things and some takeaways. "
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Het 6 jaar daar gewoon en nou onlangs vakansie gaan hou. Baie stil plekkie langs die see. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 7"Great spot for viewing mongoose and hippos."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
The Crayzee Fish Guest House"Die plek het 'n baie swak swem strand vir mense met kinders wat hou van swem nie vir mense wat wil ontspan ,rus en geniet nie."
"Dynamisch dorp, mooie golfbaan en genoeg te zien. Cultural village goed en boardwalk super mooi."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Town busy and beaches not easy accessible."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Thembelihle Guest House"For me Scottsville is an ideal destination because my son goes to Maritzburg Boys College, which is close by, and I will be frequenting the school for five years. It is a convenient location for shopping since Liberty Mall is close by."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Naby Winklespruit-inkopiesentrum, wat in al jou behoeftes voorsien. "
"Ballito is awesome. Thanks Ballito that owners with pets can actually go onto the beach with our dog. "
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
11 Sha Bay Villas"Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Dit is asembenemend mooi! Ek sal almal aanraai om die rit op die vleiland mee te maak. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Die bestemming is definitief die moeite werd!"