Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4116 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"
"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 10"Been here multiple times, place is developing slowly, has a Shoprite."
"Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Shonalanga Lodge"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"
"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "
Botha's Hill, Escape From Durban
Phezulu Safari Park"Ons het spesifiek verblyf in daardie area gesoek, weens ons belangstelling in perde."
Zimbali Estate, Escape From Durban
13 Yellow Wood"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Baie gerieflik geleë en mooi skoon dorpie. Sal weer terug gaan."
Botha's Hill, Escape From Durban
Lindisfarne B&B"Baie lekker rustige omgewing. Net bietjie ver van hoofpad."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Turtle Bay Lodge"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "
"The waterfall experience was better than what it sounded like on the internet reviews, and the Mandela capture site is awesome. The biggest problem in Howick is the potholes. "
Manaba Beach, Escape From Durban
Queen Elizabeth 3"Verkies Manaba se strand bo Margate. Ook lekker naby aan Uvongo strand."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
La Carona 3"Die hoogseisoen in Desember is nie die ideale tyd om te gaan as jy stilte soek nie. Die swemstrand was oorval deur mense op tweede Kersdag en hulle het die plek bemors. Die verkeer aan die Suidkus is ook baie besig in Desember en mens kan skaars winkels toe gaan."
"Baie lekker dorpie, maar sal in die toekoms voorsorg moet tref tot nuwejaarsdag. Meeste restaurante en eetplekke was toe, die verkeer was chaos met absoluut geen verkeersbeamptes of verkeer regulering nie."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
The Beachfront Unit 2"Geen wegneemeetplekke na 1800. Bottelstore maak teen 17:30 toe. Kwaliteit restaurante bestaan nie."