Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.
Umtentweni, Escape From Durban
Laudin's View"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
La Carona 3"Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou."
"Is a quiet and restful place and not complicated to reach. The staff was very helpful, welcoming, friendly and pleasant and ready to walk an extra mile with us."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
28 The Bridge"Jammer die fasiliteite vir strandhengel is onbereikbaar."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Monzi Safari Lodge"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Die toestand van die dorp het agter uit gegaan. Vir die eerste keer potholes opgemerk. Strand is vol olie en drankbottels gewees. Cape Vidal wat naby is het dit egter die moeite werd gemaak. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Perna Perna St Lucia"So mooi die see koeie is natuurlik die grootse aantrekking van alles en die mense van die dorp is so verwelkomende."
Umtentweni, Escape From Durban
23 Ambleside Retreat"Mooi dorp. Vriendelike mense. Mooi strande. Gaan kuier gerus daar. Sien die bote as hulle in kom na 'n dag se visvang."
Thompson's Bay, Escape From Durban
Marichel 4"Baie lekker vir verskeie redes. Skoon. Rustig. Vriendelike mense. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Beach Wood Cottages"Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek."
"Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue. "
Port Shepstone, Escape From Durban
Dieu Donnee River Lodge"Port Shepstone is altyd groen, dit bring rustigheid mee. Baie mooi strande en natuurskoon. Port Shepstone is 'n plek om te gaan siel skoonmaak."
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"Awesome love the scenery, clean neat city loved it."
Pietermaritzburg North, Escape From Durban
Duvet & Crumpets"Summer time it is the best especially for holidays but winter is very cold and wet overall it is a great place for family outings."