Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Altyd aangenaam om daar te kuier en doen dit gereeld."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Baie interesant en baie oulike plekkies om te besoek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Onthou die park conservation fee en self drive fees as jy in die park wil ry by jou self."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Need more organisation and internal communication."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Voortrekkermonument en verskeie forte."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n pragtige wildtuin met interessante bestemmings en kuierplekkies, maar inligting en kaarte is nie maklik om te kry nie. Ek dink dit kan baie werksgeleenthede skep as die wildtuin in geheel beter bestuur en bemark word."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Road to and from Pilansberg National Park full of potholes and not a relaxing drive. Restaurant staff not customer orientated, service definitely needs to be improved."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Baie sentraal en netjiese omgewing."
Hatfield, Escape From Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is in close proximity to Tuks and hence very conveniently situated."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Ainsley Private Accommodation"Netjies en veilige buurt. Maklik om van hier af by afsprake te kom."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Die area het agteruitgegaan, voel dit vir ons, en alhoewel mens vrouestudente sien alleen rondloop het dit gevoel of ek huiwerig sal wees om daar rond te loop. Ons het 'n baie oulike lodge so 10 minute van daar gaan aandete eet. Die kos was maar teleurstellend vir die prys, maar daar was 'n mooi plekkie om die sonsondergang te geniet langs die rivier en 'n kaggel binnekant so ons het lekker daar gekuier. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Kan dalk net al die bottels en papiere wat mense so rond strooi optel. Mens betaal tog 'n bewarings fooi."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Baie mooi plekke in die omliggende omgewing!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Park Hotel Bethlehem"Die dorp self is nie baie netjies nie en die strate is vol slaggate."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Bietjie meer advies rondom ligging van verskillende wild spesies met die self drive."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Montana Cape House"Uitstekende, mooi area en gerieflik geleë."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Muckleneuk Manor"Great place, will recommend it to anyone traveling to UNISA."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenzicht"Rustenburg is 'n baie vriendelike dorp skoon en netjies. Alles wat jy kan nodig kry is in die dorp beskikbaar."