Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Baie dinge om te doen en te sien. "

Aerorand, Escape From Johannesburg

Revenir

"Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik."

Mogwase, Escape From Johannesburg

Sharodin Bed and Breakfast

"It was a great stay, really missed leaving the people behind on the day of departure. The assistant was great service as we were short of nothing."

Donkerhoek, Escape From Johannesburg

B&B Bydieboschies

"Baie plekke om te sien en te doen in die omgewing."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Halfway There Game Lodge

"Ry en gaan kyk die bos, dis baie mooi en die diere is hier by die motor. Volg die kaart en jy kan baie stop plekke kry vir 'n koue drinkding."

Waterkloof, Escape From Johannesburg

Vintage on Main

"Pragtige gebied wat landelik is midde in die stad!"

Hekpoort, Escape From Johannesburg

Magalies Mountain View Cottage

"Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet."

Broederstroom, Escape From Johannesburg

Benlize Lodge

"The Butchery has the best meat and the Foodzone has the most greatest buns and service."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng het baie ontwikkelingsmoontlikhede. Dis 'n riem onder die hart om te weet daar is steeds mense wat die natuur wil bewaar. Dis net jammer van die openbare pad wat deurgaans verkeer deurlaat."

Erasmuskloof, Escape From Johannesburg

Cosy Cottage

"Pragtige omgewing bo teen die berg, wonderlike uitsig en baie veilig."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Altyd 'n wonderlike omgewing vir 'n kort wegbreek. Baie om te sien en te doen in die omgewing."

Mogwase, Escape From Johannesburg

Sharodin Bed and Breakfast

"The road between Sun City and Mogwase is too dark to travel at night as it is dangerous for people."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Murasie Guest Farm

"Ons kuier baie graag in Bethlehem, want dis naby soveel plekke wat ons besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Om te gaan ontspan of avontuur te beleef, daar is iets vir almal."

Rustenburg Town, Escape From Johannesburg

Rustenburg Boutique Hotel

"Lekker bestemming met alle nodige dienste en talle toeristebedrywighede op die drumpel!"

Parys, Escape From Johannesburg

Devondale Guesthouse & Spa

"Parys soos Clarens is nog een van daai Vrystaatdorpies wat dit reg gekry het om te verkoop as 'n heerlike toeristebestemming. Ons was tydens die kunstefees in Parys en die dorpie het gegons. Net 100km van Johannesburg laat gee 'n mens werklik kans om sommer vinnig die dol stadslewe te ruil vir 'n baie rustiger omgewing. Net jammer dat daar so min bestemmings soos die op die kaart verskyn."

Page
Page 134 - Showing 3991 to 4020

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers