Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Kreatiewe Harelus-mark, wonderlike winkeltjies, vriendelike mense en baie mooi natuurskoon! "
Waverley, Escape From Johannesburg
Waverleysrest"Alhoewel dit baie uitgebrei het in Waverley met die jare is dit nog steeds rustig met skoon omgewing. "
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Nice place to visit with lots of quaint shops and places to eat and visit. There are also many other activities in the surrounding areas. "
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Rustig en interessant, kan nog 'n groot toeriste aantreklikheid word."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Wat ons gesien het, was dit aangenaam en veilig."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Wat 'n besondere plek om te besoek en al die mense is so vriendelik en behulpsaam. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Bethlehem is baie sentraal vir verblyf om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek. Al die geriewe is daar tot 'n lekker Mall vir shopping en uiteet."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Woodland Gardens"Mooi dorp met al die geriewe wat ons benodig het."
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Aan Die Voet Van Die Magalies"Omdat dit deel van die Moot is, is dit lekker stil en rustig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"Pragtige plek! Baie om te doen. Hoop daar sal nog baie gebeur daar, die plek is die moeite werd!"
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Ek en my man wou nie terugkom Johannesburg toe nie. Sal maklik in Parys kan aftree."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Magaliesburg is 'n klein dorpie met die nodige geriewe geleë in 'n pragtige omgewing met 'n verskeidenheid vakansie oorde en baie om te doen en te geniet."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "