Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5224 resensies.
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Ons sal definitief weer by Wilkoppies tuis gaan."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Naby ander toerisme aantreklikhede wat dit baie sentraal plaas. "
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Mooi omgewing met baie buitemuurse aktiwiteite."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
186Ridge"Muckleneuk is baie rustig, stil en mooi. Daar is beslis moontlikheid vir uitbreiding vir die gasvryheidsbedryf."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Many interesting shops and galleries. Will have to return to see the rest of Parys."
Phokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Kingdom's Place Guesthouse"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Area is lovely and we will be back to view more animals. Thank you for taking such good care of our natural heritage."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Dis 'n lieflike dorp met oulike winkels wat vir almal voorsiening maak. Lekker eetplekkies. Fun2chino was 'n hoogtepunt vir ons 3-jarige seuntjie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ons het gegaan vir die Sunshine Golf Tour - het dit baie geniet!"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Vrede"Rustenburg is 'n goeie toeriste bestemming met baie plekke om te besoek en lekker dinge om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Savannah Game & River Retreat"Parys is 'n liefelike dorp met pragtige winkels en restaurante wat almal geniet."
Bailey’s Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
37 on Charles"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Petronella Guest House"Baie lekker dorp met klein dorp atmosfeer en vriendelikheid maar tog groot en modern genoeg om enigeen se smaak te bevredig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Dit is die ideale plattelandse dorpie om deur die strate te drentel en by al die winkeltjies in te loer. 'n Paar glase wyn te drink en na al die motorfietse te kyk wat in die straat afry."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Selfsorgwoonstel Garsfontein"Baie dankie vir 'n aangename tyd."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys het verskillende besienswaardighede wat deur die loop van 'n dag besigtig kan word. Dit is 'n rustige, ontspannende atmosfeer."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Lekker omgewing vir 'n dag uit saam met die familie. Kan vanaf Frankryk tot Afrika iets ervaar met die verskillende restuarante en fasilitiete. "
Arcadia, Ontsnap Uit Johannesburg
Park Gables Guest House"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Clarens in een lang straat... met 'n rivier. As jy hou van snuffel, antieke goed en kuns, net die regte plek om te besoek."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."