Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5224 resensies.

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Otters' Haunt

"Clarens in een lang straat... met 'n rivier. As jy hou van snuffel, antieke goed en kuns, net die regte plek om te besoek."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."

West End, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Dankie vir die geleentheid."

Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg

Alte Welkom Guesthouse

"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "

Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."

Roodeplaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Retro Motel

"The locals are super friendly and the vibe is so relaxed everywhere! We had a blast!"

Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg

Gemstone Guest House

"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

La Motte Gastehuis

"Dit was 'n heerlike, vinnige kuiertjie."

Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg

Vivian's Cottage

"Lekker sentraal met tropiese klimaat. Genoeg winkelsentrums om inkopies te doen."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Willow Manor

"Brits is 'n pragtige plek en ons sal dit graag weer wil besoek. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Baie lekker plek om oor te slaap as jy die volgende dag in Johannesburg moet wees."

Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg

Waterview House

"Ek was angenaam verras met die fasiliteite en natuur in die area."

Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg

Unionview Guest house

"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."

Hammanskraal, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Hierdie was in die Dinokeng reservaat en die hele pad is opwindend."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Bellevue Cottage

"Die dorp word baie goed onderhou, is netjies en is baie sentraal geleë. Baie om te doen in die omgewing."

Wonderboom, Ontsnap Uit Johannesburg

Marija Manor Guest House

"Baie rustige area met besienswaardighede binne 10 km radius."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Met ons aamkoms in Parys was dit reeds donker die aand. Ons het aanvanklik gedink dis dalk beurtkrag dat die dorp so donker is totdat ons besef het dat net hier en daar 'n straatlig brand. Sou dink vir 'n dorp met so besige deurvloei van verkeer moes die hoofstraat se ligte darem almal gebrand het! Die winkeltjies maak in die daglig darem op vir die donker strate in die aand."

Hammanskraal, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Hammanskraal is 'n baie lekker toeriste-bestemming, lekker naby aan Johannesburg en het alles wat mens nodig het. "

Protea Park, Ontsnap Uit Johannesburg

@ Home Guest House

"Rustige omgewing en maklik om die gastehuis vanaf Pretoria te kry. Aanwysings was baie goed. Veilige parkering."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"Die Hoi Polloi restaurant was ongelooflik. Kan dit beslis aanbeveel."

Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg

LeoZet Self Catering Flat

"Dit is baie sentraal geleë en naby aan die N1. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"Het ons tyd daar geniet. Lekker gedwaal tussen die winkeltjies. Wye verskeidenheid goedere te koop."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

52 Oaks Guest House

"Die dorp self bied alles wat jy soek en die mense is baie vriendelik."

Blad
Blad 168 - Wys 5011 tot 5040
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang