Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Bee Our Guest

"Ons was daar vir 'n hokkietoernooi."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"I think this place has a lot of potential and expansion would be great."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Bergsig Guest House

"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Owl Spot

"Lekker naby vir 'n vinnige wegbreek bos toe."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Lamon Guesthouse

"Teerpaaie het baie slaggate."

Mogwase, Escape From Johannesburg

The Two Wild Olives

"Potholes are an issue as always."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Baie studente maar lekker eetplekkies!"

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"Stunning get away. Very quiet."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Halfway There Game Lodge

"When we entered by the gate, no one informed us that we could get a map of the game reserve. We only discovered this when we left and paid."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Baie interessante plekkies in die omgewing om te besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

Die Wit Huis ( Paulsen str)

"Ek het in die dorp grootgeword. Die agteruitgang is duidelik waarneembaar. Die meeste strate is vol slaggate."

Parys, Escape From Johannesburg

Le Grand Chateau

"Vreeslik lekker gekuier en baie lekker eetplekke in Parys!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Halfway There Game Lodge

"Pragtige plek. Sal beslis weer teruggaan. Beslis die moeite werd."

Witbank, Escape From Johannesburg

ADO Guesthouse

"Net as jy werk of op pad is na êrens."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Koedoesrus Boskamp

"Benodig omtrent drie weke om die hele wildreservaat te deurkruis om alles te sien. Enigste nadeel is te min toiletgeriewe."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Lovely quaint town to visit!"

Parys, Escape From Johannesburg

Green Door Guest Cottage - Noorder Street

"Parys bied voedsel vir die siel. Daar is soveel mooi plekkies en winkels om te besigtig. Die grootste verrassing was Art Lovers! Alhoewel dit 'n vyfster gastehuis en restaurant is is hulle restaurant-disse baie bekostigbaar. Alles word met finesse en afronding aangebied. O's, Hoi Polloi en Lekker Bistro is ook aan te beveel."

Parys, Escape From Johannesburg

River Rock Lodge

"'n Stil, rustige dorpie met baie winkeltjies om te besoek en oulike koffiewinkels en restaurante."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Nyani Lodge

"Dis duur om by die reservaat in te gaan. Hulle kan gerus 'n map, boekie etc. saamgee vir daardie prys wat 'n mens as gids/roete-aanwysing kan gebruik. Ons het lank gesukkel om die pad uit te kry."

Senekal, Escape From Johannesburg

Senekal Self-Catering Accommodation

"Was daar vir opleiding. Sal nie van toerisme kan praat nie. Was voorheen daar, maar moet erken, weet nie juis van interessante plekke nie."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Bee Our Guest

"Hierdie dorp se ideale ligging, naby Clarens en ander klein meer besige dorpies, maak dit ideaal. Wens net die stadsraad wil die dorp se paaie opgradeer. Slaggate is verskriklik!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Crimson Bush Lodge

"The perfect game farm so close to home."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Ons het op 'n self-bestuur wildrit gegaan en baie wild gesien. Bespreek en betaal voordat jy gaan, dit is baie makliker."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Die Opstal Gastekamers

"Met die universiteit daar is dit 'n goeie bestemming."

Parys, Escape From Johannesburg

Dam 'n Devine

"Lekker bestemming vir 'n naweekkuier."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Dream Stop Guest Rooms

"Altyd lekker om hierdie universiteitsdorp te besoek."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

@ Barnard 6

"Heerlike studentedorp. ABSA kan dit dalk oorweeg om 'n tak op Die Bult oop te maak waar baie van die studente woon. Dit is 'n probleem dat daar nie 'n tak is nie veral vir studente wat nie hul eie vervoer het nie."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers