Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"I think this place has a lot of potential and expansion would be great."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Bergsig Guest House"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Lekker naby vir 'n vinnige wegbreek bos toe."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Baie studente maar lekker eetplekkies!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"When we entered by the gate, no one informed us that we could get a map of the game reserve. We only discovered this when we left and paid."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Baie interessante plekkies in die omgewing om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Huis ( Paulsen str)"Ek het in die dorp grootgeword. Die agteruitgang is duidelik waarneembaar. Die meeste strate is vol slaggate."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Vreeslik lekker gekuier en baie lekker eetplekke in Parys!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Pragtige plek. Sal beslis weer teruggaan. Beslis die moeite werd."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Benodig omtrent drie weke om die hele wildreservaat te deurkruis om alles te sien. Enigste nadeel is te min toiletgeriewe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Parys bied voedsel vir die siel. Daar is soveel mooi plekkies en winkels om te besigtig. Die grootste verrassing was Art Lovers! Alhoewel dit 'n vyfster gastehuis en restaurant is is hulle restaurant-disse baie bekostigbaar. Alles word met finesse en afronding aangebied. O's, Hoi Polloi en Lekker Bistro is ook aan te beveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"'n Stil, rustige dorpie met baie winkeltjies om te besoek en oulike koffiewinkels en restaurante."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Dis duur om by die reservaat in te gaan. Hulle kan gerus 'n map, boekie etc. saamgee vir daardie prys wat 'n mens as gids/roete-aanwysing kan gebruik. Ons het lank gesukkel om die pad uit te kry."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Was daar vir opleiding. Sal nie van toerisme kan praat nie. Was voorheen daar, maar moet erken, weet nie juis van interessante plekke nie."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Bee Our Guest"Hierdie dorp se ideale ligging, naby Clarens en ander klein meer besige dorpies, maak dit ideaal. Wens net die stadsraad wil die dorp se paaie opgradeer. Slaggate is verskriklik!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"The perfect game farm so close to home."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Ons het op 'n self-bestuur wildrit gegaan en baie wild gesien. Bespreek en betaal voordat jy gaan, dit is baie makliker."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Met die universiteit daar is dit 'n goeie bestemming."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Altyd lekker om hierdie universiteitsdorp te besoek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Barnard 6"Heerlike studentedorp. ABSA kan dit dalk oorweeg om 'n tak op Die Bult oop te maak waar baie van die studente woon. Dit is 'n probleem dat daar nie 'n tak is nie veral vir studente wat nie hul eie vervoer het nie."