Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ouma se C Huisie"Gansbaai is vir seker een van die lekkerste plekkies aan die Suid-Kaapse kus."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
My Hiding Place Self-catering Accommodation"Bettiesbaai is 'n pragtige dorpie. Nog baie onontwikkel, maar ons hou daarvan so. Die wind was net 'n bietjie erg die eerste 3 dae, maar verder het ons heerlik gesee, visgevang en net gerus. Ons kinders was by die Harold Porter-tuine en hul sê dit was pragtig. Die pikkewyne was net so kosbaar, veral die ou klein mensie het dit vreeslik geniet, sy wou net weer gaan. Ons sal graag weer wil gaan kuier op Bettiesbaai."
"The town is quaint and have many things to do and places to explore. Will definitely be going back."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
87th on 5th"'n Lieflike vakansieplek met al die nodige dienste en naby aan Hermanus vir bykomende vermaak."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anthony's Accommodation"Pragtige, skoon dorp met vriendelike mense."
"If you want a break for everything, this is indeed the place to escape it. It is home away from home - and in fact even better."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Magda's Place"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus en vir seker die moeite werd om te besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Handa Home"What we loved is that everything is within walking distance."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Anchor's Down"Beautiful plek, heerlike eetplekke, lekker Desember-gees! Wil sommer daar aftree. Sterkte met wat julle moet bereik."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueberry Hills Self-catering Apartments"'n Juweel by die Weskus."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Good to to see the new hub centre offering a nice dining spot, Koring n Kaf, if only for lunch."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Yzerfontein kruip sommer vinnig diep in jou hart en die vriendelikheid van die inwoners kry jy nêrens anders nie. Dis waarlik die mooiste dorp in ons land."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"Dit is maar soos enige ander klein dorpie in Suid-Afrika, behalwe dat dit effens skoner is en die strate nie vol gate is nie."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Quiet little town - very relaxing. Nice getaway from the City."