Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond"Fantastic place, my go to every year."
Hermanus, Escape From Cape Town
A Farmhouse"Mal oor die area, Onrus is een van my gunsteling bestemmings!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Sjoe"Dit is 'n amazing kusdorpie veral vir die visserman. Is teleurgesteld in die 2 plekke waar ons geëet het. Die prys van kos pas nie by die kwaliteit. As ons weer 'n geleentheid het om terug te keer sal ons 100% selsorg wees om teleurstelling te voorkom. Die uiteetplekkies cater vir die toeriste in bedrag maar glad nie in waarde. Maar ek hoop om julle weer gou te sien!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Sit-en-kyk"Verskriklike mooi dorpie. Die see en die berge is baie mooi. Die mense is vriendelik en aangenaam. Klomp verskillende restaurante om van te kies met heerlike kos en meeste van hulle is troeteldiervriendelik. Verskriklik lekker gestap verby al die stalletjies en lekker roomys geeet. Ons het omtrent elke dag walvisse gesien, dit was asemrowend mooi en definitief een vir die boeke"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Oulike plek, maar sal my nie permanent daar wil vestig nie."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Ons Strandhuisie Mh18"Dit is 'n baie netjiese kampeeroord. Dit was stil en rustig met min verkeer."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Ons eerste keer in Villiersdorp. Die enigste plek wat nice is daar was Theewaterkloof waar ons gekamp het."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Baie nice. Net weereens bietjie duur vir wat jy kry. Voel vir my hulle is meer daar vir buitelanders."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Steenbok Farm Cottages"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview Apartment 208"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milk Thistle"Is die mooiste dorpie, skoon en netjies. Sal net graag beter informasie oor die restaurant wou hê. Is nie alles baie duidelik nie, kon nie 'n lekker plek kry om vis te eet nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Absolute Castillo"Oulike dorpie met lekker restaurante en vriendelike mense. Kan lekker rondstap."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Net dat die straatverkopers met hul kreef en skulpe baie lastig is."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"Good wine tasting in the area. Beautiful mountains. Brandy distillery. Good shopping mall."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Lekker plek om te kuier en te ontspan."