Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
Auberge Clermont"Franschhoek bly 'n fantastiese plek om te besoek. Mens moet soms die agter paaie vat en dan ontdek mens juwele waarvan jy nog nooit gehoor of gesien het nie. Restaurante is ook uit die boonste rakke en die verskeidenheid van plek tot plek is ook baie goed."
Robertson, Escape From Cape Town
The Annex"'n Mooi omliggende dorpie. Daar is soveel wat jy en jou vennoot kan doen"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Pragtige, skoon dorp. Vriendelike mense en oulike winkels."
Worcester, Escape From Cape Town
Kleine Nessie"Dis 'n baie goeie plek vir toerisme besigheid. Ek beveel dit enige tyd aan."
Robertson, Escape From Cape Town
Galloway Guest House"Die enigste negatief wat ons ervaar het, is parkeerplek in die dorp. Dienste is uitstekend by eetplekke en by wynproeplekke. Beslis 'n moet vir wegbreek van ons daaglikse, gejaagde lewe."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riverhouse-Velddrif"You can party until sunset with no limitations. Perfect paradise."
Montagu, Escape From Cape Town
The Vineyard Country House"Quaint pretty town that is very neat with friendly folk. We were greeted everywhere. We felt very safe walking around. Will definitely make a return visit."
Velddrif, Escape From Cape Town
15 Kingfisher"My favorite holiday place, we go to Velddrif for most of the time."
Greyton, Escape From Cape Town
De Hoop Victorian Farm House and Cottage"Rustige, plattelandse dorpie. Medisyne vir jou siel."
Wellington, Escape From Cape Town
Hexberg Cottage"Die dorpie is baie mooi skoon en al die nodige geriewe is naby."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bamboes"Sal weer terugkom Hermanus toe, daar is altyd nog iets om te doen, vakansie is altyd te kort."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"Robertson is a lively, vibrant, beautiful town, with stunning surrounding scenic drives."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Guest Rooms"Lieflike dorp, vriendelike mense. Pragtige skoon dorp."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Pragtige, skoon dorpie! Ouderwetse mooi!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sandy Footprints"Mooi area en naby genoeg aan groter dorp vir inkopies."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Seagull Hermanus House"Hermanus is 'n great plek om vakansie te hou!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"People are friendly and it is a quiet holiday destination."
McGregor, Escape From Cape Town
Karoo Cottage"Great place to chill out. Very quiet but also has a nice holiday vibe. Restaurants, pubs, shopping as well as hiking and cycling in the area."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Gîte"Baie "fine dining" restaurante en almal is lekker teen billike pryse. Sal vir seker Arkeste aanbeveel. Ook e-bikes om plase te verken. Franschhoek cycles is baie hulpvaardig."
Agulhas, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"Die strande hier is skoon en wyd. Die seewater is helder en lyk skoon in vergelyking met KwaZulu-Natal s'n. Die wind het baie gewaai en water was koud, maar strande was nie oorvol nie en die tyd van die jaar was nog nie regtig swemweer nie. Die paar dae was soos 'n oase vir die siel."
Bot River, Escape From Cape Town
Basterskloof"The Shunting Shed was a lovely spot to stop for lunch. Basterskloof also makes and sells great quality olive oil and apple cider vinegar."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Paternoster is 'n definitiewe plek waar ek weer sal gaan vakansie hou. Lekker plek om net te gaan ontspan, die mense is baie vriendelik in Paternoster."