Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Vredenburg, Escape From Cape Town
Apollo Selfsorg"Die dorp self het nie iets besonders nie, maar dit is baie sentraal vir besoeke aan al die besienswaardighede van die Weskus Skiereiland. Goeie bemarking is nodig!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Stony Point Beach House"Baie rustige plek waar jy lekker kan ontspan."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Huis Maria"Lekker sentraal en paar minute van winkels af. Goeie seekos in Paternoster."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Rather buy everything you need in town about 10 km before arriving at your destination. It will be a pity to spend your time driving up and down in town, instead of spending time at the beautiful accommodation you paid for."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Pragtige, goedversorgde dorp met interessante winkels, heelwat doen- en siendinge vir oud en jonk, naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek. So 'n lekker "vibe" met die vriendelikste mense ooit!"
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"I am in love with Montagu and Cape Town outskirts."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Rooftops"When you enter Bredasdorp you just feel a calmness come over you and the quiet small town has so many hidden gems."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Sunset Villas"Dit was 'n teleurstelling dat die museum nie meer bestaan nie. Daar is die oulikste geskenkwinkel met deli wat 'n moet is om te besoek. Die mense is so gasvry en wafels is heerlik."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"One thing that we noted was that there were no halaal restaurants nearby but it wasn't a stumbling block. Otherwise, the place was wonderful and definitely high on the staycation area list."
"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."
Velddrif, Escape From Cape Town
Marina point 25"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Piccolo Villa"Nie baie om te doen nie, veral vir kleintjies, maar baie rustige plek waar mens behoorlik kan rus vir jou siel kry!"
Bonnievale, Escape From Cape Town
Jan Hoppie"Bonnievale is die rustigheid self, met als wat jy nodig het vir 'n heerlike gesinsnaweek."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"Beach was great for walking the dogs but should you require groceries etc. that is lacking in the town."
Greyton, Escape From Cape Town
Poplier Huis"Lekker naby Kaapstad. Heerlik om deur die dorp te kan stap."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie"Ons het die dorp besoek tydens hulle jaarlikse blommefees. Die strate was pragtig getooi met blomme. Die winkel-eienaars het moeite gedoen om die plek op te vrolik. Daar is 'n koffiewinkel met die pragtigste tuin oorkant die toeriste-inligtingskantoor. Ons is met sakke tee en leerskoene terug huis toe."