Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
The Vogue - Villa - Timeless Elegance"Robertson is definitely a town to visit for all wine enthusiasts. Farms are all close in proximity and you always feel welcome."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersterus"Baie rustige plek, net die regte atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Travellers Lodge"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
Caledon, Escape From Cape Town
Athenian Villa"Goed geleë met al die nodiges beskibaar vir 'n lekker vakansie in 'n klein dorpie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Allikreukel"Baie mooi natuur, staproetes, lekker kuierplekke en besienswaardighede."
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Otium Oasis"So beautiful! My eyes couldn't get enough of all the scenic landscapes and natural beauty that was everywhere."
Hermanus, Escape From Cape Town
30 Branderdraai"Hermanus is a lovely place for a holiday. Weather was awesome."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Just don't expect luxury, but it's great value!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mossel is the Yzerfontein Gem"Love Yzerfontein, wouldn't mind retiring there!"
Bonnievale, Escape From Cape Town
Beausoleil"Dorp nie toerisme-gefokus nie, maar omgewing is pragtig en baie mooi plekke om te besoek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Strandhuis"Hermanus is fantasties. Ek gaan weer die plek besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
Ballinderry, The Robertson Guest House"Heerlike wegbreekplek, naby stad. Lekker snuffelwinkels en nabye geleë staproetes, wynplase en dorpe om te verken, maak dit die ideale wegbreekplek van al die gewoel."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"God's Gift to Mankind! So treat it with the utmost respect and while enjoying it, take great care of it, remains a treasure on earth!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Die Skilpadjie"Heerlike wegbreek, rustige woongebied, heerlike eetplekke. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Fantastiese dorp. Ek het ongelukkig nie veilig genoeg gevoel om alleen langs die Cliff Path te stap nie. Dis 'n groot jammerte. Andersins, baie aangenaam."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kelp Cottage - Garden rooms/tuin kamers"Fantastiese plek. Gaan besoek dit. Jy kan lekker asem skep."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Eight on Tuin"Sal graag weer wil besoek. Heerlike ontspandorpie. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Baie oulike, klein dorpie. Het Ietsie Alz se vis, calamari en tjips baie geniet - baie goeie waarde vir geld."
Witsand, Escape From Cape Town
Kite View 1"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."