Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."
Velddrif, Escape From Cape Town
Skipskop 4"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Baie vriendelike en behulpsame persoon by die inligtingskantoor."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"We loved our short time there especially the restaurants on the beach."
Velddrif, Escape From Cape Town
Unit 32 Port Owen Marina"A short stay over out of season is great if you want to relax."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"Klein dorpie atmosfeer. Veral die wewery is 'n besoek werd."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Neem die meeste goed saam, maar winkel naby hotel het ook nodige artikels."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Lekker vissersdorpie met vriendelike mense."
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"Mooi dorpie met verskeidenheid eetplekke."
Stanford, Escape From Cape Town
Laughing Waters Farm"Ek wil net teruggaan. Dis nou moeilik om weer in die besige strate van die Kaap aan te pas na hierdie lekker naweek weg."
Witsand, Escape From Cape Town
Waves Of Witsand Guesthouse"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Chic Shack"Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Almal baie vriendelik. Pragtige vakansieplek. Wonderlike uitsig. Baie winkels in loopafstand. Stel dit voor vir enige persoon en dit is nie ver uit die Kaap nie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Dwarslêbos"Our favourite place on earth! An oasis on the West Coast, with a Mediterranean-village feel and beautiful beach."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Nest"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"Dit is mooi en rustig, en ek geniet die natuurskoon van Bettysbaai."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Yzerfontein is ongelooflike mooi. Die strand het spierwit sand vir myle. Restaurante verskaf waarde vir geld. Kan alles daar kry wat jy nodig het."