Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Dam Breathtaking House"Ry uit na Wuppertal - dis 'n ongelooflike mooi omgewing en verseker die rit werd."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Puik en rustige omgewing. Baie pragtige omgewing."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Daar is verseker baie misdaad aangesien alles op misdaad gerig is - huise is hoog omhein met sekuriteitsheining, baie honde, sekuriteitskameras ens."
Montagu, Escape From Cape Town
La Chapelle"Kort meer aanwysings na besienswaardighede. Plekke maak te vroeg toe."
Wellington, Escape From Cape Town
Wellington Country House Guesthouse"Dis die lekkerste huis weg van huis! Kos, verblyf, alles net wonderlik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"This town is great for people looking for a quiet intimate experience with nature. The town is rich in history. Although not for people who are looking to party the night away. The people in the town are really friendly and welcoming."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Daar is nie vele winkels nie maar daar is 'n Spar naby en die see is loop-afstand. Dit is 'n rustige plekkie om te gaan rus. Ek en my metgesel het 'n wonderlike naweek gehad."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Müller"Ons was in blommetyd daar, op 'n Saterdagoggend. Die dorp was besig met "locals" en besoekers. Daar was pragtige rieldans vertonings, kunsgalery met goeie gehalte kuns, mooi geskenkwinkeltjies, museum, pragtige ou geboue en restaurantjies. Dit is ook 'n goeie afpakplek om die omgewing rondom te verken as mens in een van die vele selfsorg gastehuise wil bly. Daar is 'n yslike mega-Spar op die dorp wat alles het wat mens moontlik kan nodig hê. Ons het die Biedouwvallei gaan verken van hier af - 'n gemaklike heen-en-terug dagbesoek. Vat gasstofie en piekniek saam en stop by een van die vele uitkykpunte in die Pakhuispas."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Van die restaurante is bietjie duur, maar andersins 'n heerlike plekkie om weer jou batterye te laai!"
Vredenburg, Escape From Cape Town
Apollo Selfsorg"Daar was mooi blomme tussen sekere dele van die woonhuise."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Love the welcoming town of Greyton, restaurant service a bit slow though."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Cottage"The area is super beautiful and the people are very friendly."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach Haven Cottage"Ons hou gewoonlik in Desember vakansie in St Helenabaai. Heerlike plek om vakansie te hou. Ver genoeg van die stadsgewoel, maar ook naby genoeg as jy smag na 'n bietjie meer opwinding."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Mense moet vroegtydig by restaurante bespreek vir aandete. Die goeie restaurante raak vinnig vol as daar baie toeriste is."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft"We went to see the spring flowers and were not disappointed."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Visit in flower season. Water sports good. Clean town."
Darling, Escape From Cape Town
Darling Lodge Guest House"A must see. Visit Ormonde Wine Cellars Visit Darling Toffee Shop. Visit Eveta's Perron - now new owners - but lovely stuff to buy. Plenty more to do."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Yzerfontein is one of the best places to overnight when touring. We toured with a group of 8 and had no problem to get accommodation. We all fell in love with Yzerfontein. Will be back!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Dam was full, we walked through an empty dam the previous time! Drought!"