Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.

Tulbagh, Escape From Cape Town

Fraaigelegen Farm

"Got to see it to enjoy it."

Struisbaai, Escape From Cape Town

32 Blouvin Street

"Definitief een van my voorkeur-aftreeplekke eendag."

Paternoster, Escape From Cape Town

Astrandt 2

"Uitstekende kuierplek weg van die huis."

Velddrif, Escape From Cape Town

Faodail Guest House

"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."

Bonnievale, Escape From Cape Town

A Place in Thyme B&B

"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Rondegat Cottages

"Very good location as a base to view the West Coast Flowers."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Nommer Drie

"Vriendelike mense met genoeg winkels vir noodsaaklikhede. Lekker stapstrand."

Hermanus, Escape From Cape Town

Berghuis

"Small town with amazing views and big town conviniences. Being about an hour and a half drive form Cape Town makes this a fantastic weekend getaway."

Citrusdal, Escape From Cape Town

The Old Village

"Wanneer jy dorp inry, wees maar versigtig vir die slaggate, want dit was glad nie 'n plesier om deur die dorp te ry om dit so bietjie te verken nie."

Paternoster, Escape From Cape Town

Seekat on Malmok

"Absolutely stunning and breathtaking!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Na Genoeg

"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."

Paternoster, Escape From Cape Town

Shalom

"Pragtige dorpie. Skoon strand."

Arniston, Escape From Cape Town

Dyers House

"Dit hang af wat 'n mens in 'n vakansie soek: Ek persoonlik sou hou van uitgewerkte en veilige staproetes langs die see af en miskien ook 'n tennisbaan iewers sodat 'n mens darem 'n bietjie meer aktief kan wees, maar dit is nie krities belangrik nie. Arniston moet miskien daardie unieke en outentieke atmosfeer behou en nie te veel verder ontwikkel nie. Op hierdie stadium is die karakter nog heelwat behoue oor baie jare heen, en die owerhede moet gelukgewens word dat daar nie te veel uitgebrei of verander word nie. Kassiesbaai moet asb. bewaar word. Hoekom word daar gepraat van Arniston en nie meer Waenhuiskrans nie? Ek sou graag wou weet waarom die een naam weggeval het uit die volksmond."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

The Lazy Daisies

"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."

Langebaan, Escape From Cape Town

Steenbokkie

"Great destination for quick getaway."

Citrusdal, Escape From Cape Town

Kunje Guest Farm

"Die dorpie is altyd in chaos en definitief nie mooi nie, maar die omgewing is pragtig en die moeite werd om te besoek."

Hermanus, Escape From Cape Town

Normandie On Sea

"Hermanus, die naam sê alles, asof 'n mens by 'n goeie vriend, Hermanus tuisgaan."

Witsand, Escape From Cape Town

Cozy Cottage

"Witsand is 'n heerlike plek om te gaan ontspan."

Hermanus, Escape From Cape Town

Windsor Hotel Hermanus

"Baie heerlike bestemming met enigiets vir enigiemand."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Die Skilpadjie

"'n Baie mooi omgewing en lekker rustig."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Hawerland

"The flowers are awesome but not really much to do in Clanwilliam other than exploring the area."

Arniston, Escape From Cape Town

Zandleegte

"A nice quiet retreat, with friendly people. We believe in supporting the locals when in any place."

McGregor, Escape From Cape Town

Betty Boop Kothuis

"Ons sou 'n week daar kon oorbly om die dorpie en omgewing te verken. Dis 'n unieke dorpie in 'n natuurskone omgewing. Die geboue, museums en winkeltjies op die dorp bied 'n nostalgiese gevoel."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Geen sushi-restaurant of eetplek nie."

Page
Page 236 - Showing 7051 to 7080

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers