Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
"Greyron is 'n moet-sien en moet-ervaar dorpie vir enige iemand wat lief is vir afskakel en asemhaal. Pragtige omgewing en lekker mense."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"Lovely and clean, beautiful beach. Really good restaurants and lovely bakery."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifie"Mooi plekkie en naby genoeg om die ander omliggende gebiede te verken. Lekker eet- en kuierplekkies."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross"Baie stil vissersdorpie. Dit kom voor asof hulle 'n baie lae "crime" rate het wat verbasend is vir so 'n klein plek. Die gemeenskap is ook baie vriendelik."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SilveryBlu"Ons eerste keer in die dorpie. Soos jy in ry, is dit nie so mooi nie, maar as jy verder in die dorp ry, is die dorp baie mooi en rustig."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"It is such a beautiful place with such wonderful people."
"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Een van die mooiste visserdorpies in die Weskus."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsberg Eko-Toerisme"It was very hot when we visited so we could not do many local walks. The De Pakhuys pass is a definite must to visit."