Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Cellar1947"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Die omgewing bied baie - Goudinin Spa is 6,5km van die oord, daar is verskeie staproetes, 'n restaurant is 'n klipgooi ver, daar is wynkelders om te besoek in die omgewing."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Dwarslêbos"A tiny, quaint, peaceful vacation destination along the west coast with Ozanick next to Dwarskersbos mini market in the main rd where one can rent watersports equipment (surfboards, paddleboards, body boards, etc.) to electric scooters, bikes and skateboards. Awesome pizza & beer there too. Other than that. Sun, white sand, shells for Africa, and the ocean at your disposal. Perfect to unwind, relax, recharge and reflect."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"As jy wil partytji hou met liters drank en harde musiek is Dwarskersbos die verkeerde plek vir jou. As jou siel rustigheid, skoon lug en kilometer lange strande en asemrowende sons ondergange soek is Dwarskersbos presies waar jy moet wees."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Lodge"Daar is nou 'n oulike klein sentrum met al die basiese geriewe soos nodig. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Asemrowend mooi, stukkie hemel op aarde."
Hermanus, Escape From Cape Town
Kenjockity"Lekker plekkie en redelik naby aan Kaapstad geleë vir 'n naweekwegbreek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"One really does have to travel very far to find nice places in and around. Also, many places close very early."
Arniston, Escape From Cape Town
BlueSky Arniston"Die plaaslike gemeenskap se huis restaurante is 'n wenner. Eerlike, down to earth kos."
McGregor, Escape From Cape Town
Betty Boop Kothuis"Die dorp en sy mense het my verwagtinge oortref. Covid kon dalk 'n invloed gehad het, maar die eetplekke is nie oop elke dag nie en dit wissels van een eetplek na 'n ander. Miskien moet die eetplekke hul websites net opdateer oor hul ure en dae beskikbaar."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Ongelooflike dorpie! Ons het orals geëet en koffie gedrink en orals het die eienaars met jou gesels asof jy vriende is. Jy was welkom orals en het die beste diens gekry. Die kos word presies soos jy gevra het aangebied en selfs as jy kreatief raak met 'n drankie maak hulle 'n plan. Die dorpie se sekuritiet is wonderlik - die oomie ry op sy scooter deur al die strate. By die plaaslike markie word jy bederf met 'n verskeindenheid produkte om van te kies en te keur."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kelp Cottage - Garden rooms/tuin kamers"Lekker rustige atmosfeer en vriendelike mense."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas is werklik iets om te beleef, van die ligtoring tot die suidelike punt van Afrika en die dorp se atmosfeer."
Witsand, Escape From Cape Town
L-Breede River View Unit 300B"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Dis n pragtige dorp, so ryk aan kultuur en geskiedenis. Ons het veral die wandelpaaie geniet"
Gansbaai, Escape From Cape Town
After8 Bed and Breakfast"Looking forward to the summer season, lovely town."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Eike Guest House"I fell in love with this gem of a town. The vibe was so amazing and people so buzzy at the same time a calmness that comes over you that you feel totally relaxed."