Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
EngelZicht Self-catering Villa"One either loves Yzerfontein and the wind or you do not. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
LekkeBly Boutique Loft"We love Paternoster. Ideal destination for us."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Country Cottages"Franschhoek is 'n betowerende dorp met ongelooflike goeie wynplase en restaurante om van te kies en te keur. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"As jy wil weg breek om te rus, is Jacobsbaai die plek om dit te doen."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Jacobsbaai is 'n prag-Weskusdorpie wat jou verras wanneer daar telkens nog 'n stukkie seestrand en 'n volgende baai op jou wag. Stil, stylvolle eenvoud en nie-kommersieel."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Kian's Place"It's a beautiful place with a gentle kind of vibe with a safe environment for the kids and a short ride to the beach, even a circle for the cycling buffoons. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Na hierdie jaar se besoek is ek minder positief oor Kleinmond. Die wind het knaend elke dag gewaai en meeste dae baie sterk. Ek is 'n fietsryer en het 'n fiets saamgeneem, maar die wind het my fietsryery baie belemmer."
Churchhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
SANParks Jo-Anne's Cottages"Quiet, out of the way place and lovely on the lagoon."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"I love stopping off at Swellendam on my way to Plett for a sleepover - it's just a pity that most accommodation is so expensive especially when its just for a one-night stopover."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"What a gorgeous little dorpie with everything to offer that is the West Coast, worth a visit!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Ek is mal oor Paternoster. Dit is die beste plek om weg te kom van die stad en die strand daar is altyd rustig. Daar is soveel om te sien en doen, maar die rustigheid van die dorp maak dit die perfekte plek om die seelug in te skep en so bietjie te kuier. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Die mooiste, skoonste en veiligste strand. Was nog nie by andere nie, maar wat ek sover gesien het is goed."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Annex"Ontbyt by The Four Cousins word aanbeveel. Eetgoedjies te koop by Affie Plaas is baie lekker."
"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie."
"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Da Rooms Accommodation"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shark Cove"Die haaihokke is die grootste aantreklikheid, maar helaas, teen R2200 per persoon vir 'n swem saam met die haaie, nie vir almal beskore nie! Ons het 'n koffie en koek geniet by die pikkewyn rehabilitasie sentrum daar naby. Restaurante is volop en daar is mooi natuurskoon langs die kus."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Bekoorlik. Definitief 'n plek om te besoek en te verken. "