Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Sentraal geleë om al die omliggende besienswaardighede te besoek."
"Malgas and the Breede River is an amazing place. The water is safe, quiet and peaceful. Fishing is good. The water skiing and wake-boarding is great as you can always find a protected corner that will be flat. Getting there is tricky. 50 km sand road that will eat your low profile tires on a city car. Best leave your X5 and borrow a Hilux. The people are friendly and down to earth. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Die weer kan 'n probleem wees omdat Struisbaai bekend is vir wind. Selfs die klerewinkels pak nooit hulle wintersklere weg nie. Een eienaar het gesê dat Struisbaai dikwels 4 seisoene in 'n dag kan beleef."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Die eerste keer wat ons by die dam bly, was verrassend aangenaam."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suites on 74"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Waterblom in Pringle"Baie oulike plekkie. Dit is stil en rustig. Die winkels is klein tog kry mens die heerlikste gebak! Die plaaslike dokter was vriendelik en baie behulpsaam met uitstekende mediese advies sonder om 'n fooi te vra. Honde moet egter versigtig wees vir water in die lagoon, my honde het altwee maagprobleme ondervind. Die veearts op Kleinmond was ons redding. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
See-wende Hemel"Lieflike dorpie met baie karakter en pragtige strande."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Roux Garden Cottage"Nice little town in great landscape. Main road with many galleries, shops and restaurants for each budget. Many wineries in the environment. We had a wonderful stop at Eikehof. The Winetram seems to be a more touristic offer. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Dis 'n perfekte plek vir 'n wegbreekkans en naby alles geleë. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper Self Catering Units"Hermanus het my hart gesteel, so baie om te doen en te sien. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"It is a gorgeous place to visit as there is so much to see and do, we always love going there for a few days when we are in the Cape."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Dis 'n entjie se ry van die dorp, maar perfek as jy rustigheid soek."
"Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Dorp en strand baie mooi, skoon en netjies en die nuwe winkelsentrum, in aanbou, sal 'n groot aanwins wees vir die dorp."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Det es n klein dorpie, waar alles net stadig an gaan. Des prima vir rus , wandelen en fietsrij."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Skip Skop"Paternoster is die een plek wat ons weer en weer sal besoek. Daar is geen ander plek soos Paternoster nie. Ons besoek dit nou al vir 25 jaar en elke keer beplan ons dadelik wanneer ons weer Paternoster toe gaan!"