Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Baie mooi plek, met soveel restaurante om van te kies. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Interessante dorp ─ geskiedkundig!"
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradyskloof Eenheid"Ons sal enigiemand aanbeveel na Paradyskloof Eenheid toe."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Lieflike, uitgestrekte strand ideaal vir ver stap. Water minder koud en swemstrande self is besoekersvriendelik. Wind koel en rukkerig met tye en moet jy jou hoed vashou as jy op die strand gaan tyd deurbring. Kan of met korter mooi geskraapte grondpad of langer teerpad bereik word."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House"Dis baie geskik vir besigheidsreisigers in die week en vir troues oor naweek. Daar is nie swembad of veel te doen so nie geskik vir kinders wat die ekstras verwag."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon's Edge"Die kombinasie van see, walvisse, mooi berge, vriendelike mense, hotelle en restaurante maak Hermanus top van die lys vir vakansie en sommer permanent bly."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Swellendam Overnight Accommodation"Persoonlik verbaas oor toerisme groei in dorpie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"My gunsteling-kuierplek by die see uit my jong dae."
"Beautiful, quaint little town with friendly and welcoming residents. A definite choice for a peaceful break away for the country lover. Interesting little shops and restaurants to visit within walking distance to most accommodation. "
"Ek dink Wellington is sentraal geleë, naby baie aktiwiteite en het baie mooi uitsigte, hoewel ek op 'n sakereis was en nie aan enige aktiwiteite deelgeneem het nie."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Dit is 'n heerlike rusplek. As jy moeg is vir die gejaag van die lewe en werk, gaan rus daar."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"A quiet, 1-shop village just outside of Stilbaai, ideal for completely switching off and relaxing, with the fresh air and sound of the sea always present! "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Vakansiehuis"Die teëls buite by die swembad is baie glad."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
NetReg"Yzerfontein is die perfekte wegbreek. Daar is soveel om te doen in en om die dorpie. Behalwe vir die lieflike strand, waar jy kilometers ver kan stap, is die dorpie nog nie so groot, dat jy van die rustigheid verloor nie. Mens voel veilig en kan net skoene uitskop en ontspan."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Beautiful town. Loved it all. Accommodation. Coffee shops. Restaurants and so much more to see!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Shaldene Jordaan en Gretchen Schrader by Stay in Paternoster kantoor was baie vriendelik en behulpsaam."
"Witsand is beautiful, I like it, someone needs to come prepared, like grocery wise, but it's a nice place for holiday."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
28 on Twist"It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Pragtige kusdorpie wat sy status as vissersdorpie gestalte doen!"
"What a beautiful gem of a town this is. We have driven through many times but this was our first stay and we will definitely be back. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"Ons as gesin is mal oor Swellendam. Een van die mooiste dorpies in die Wes-Kaap. Ons neem maar net altyd soveel moontlik saam van die huis af om die winkels te vermy, dis verskriklik besig oor naweke."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"It is close to 2 quaint towns, Greyton and Genadendal."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Eike Guest House"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste huise."