Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Heidelberg, Escape From Cape Town
Valley's End Cottages - Gallery"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Stay"Lieflik, skoon, veilig, asemrowend mooi. Sal enige tyd teruggaan vir vakansie."
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beachhoff Beach Front Flat"Pragtige strand en die dorpie is klein, maar het alles wat mens nodig het. "
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Ronda-View"Netjiese en pragtige dorpie omring met berge. Beautiful!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Fountains 15"Behalwe vir 'n wonderlike tydjie weg, was die wind net onsmaaklik vir die tyd wat ons daar was."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Tortoise Trail Lodge"Ek dink as dit eers heeltemal uitgebrei gaan wees, sal dit 'n baie mooi landgoed wees, op die oomblik is daar baie oop velde en dit laat mens so bietjie onveilig voel."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Town is beautiful. Views are exquisite! Definitely a gem of a village. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bamboesbaai Beach House"Jacobsbaai is ongelooflik en ek glo meer mense moet die tyd vat om die Weskus te gaan beleef. Wit sande, blou, skoon see. En warm, vriendelike mense. Heerlik om te unwind na ‘n stresvolle jaar. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kon-Tiki Cabin"Dis 'n pragtige rustige vakansieplekkie en ons was baie hartseer om te sien daar gaan 'n winkelsentrum opgerig word. "
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Ons keer weer en weer terug na dié rustige kunstenaarsdorpie met sy afgewitte huisies. "
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"'n Fantastiese dorp. Als wat jy nodig het en meer."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Cycads Self-catering 3"Hermanus is 'n heerlike vakansiedorp met hope om te doen."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Baie geleenthede vir in die natuur wees; veilige strand en baie staproetes. Genoeg besienswaardighede om te besoek. Ook voldoende besighede soos winkels, restaurante en koffiewinkels. Iets vir almal. Daar word baie gedoen om die gebied te bewaar, en veilig en skoon te hou."
Paternoster, Escape From Cape Town
Harvest Moon"Visit Paternoster, you will not be disappointed and book at Harvest moon. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie."
Columbine, Escape From Cape Town
True North"Goed geleë om baie plekkies in 25 km radius te beleef. "
Vermont, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "