Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.

Ceres, Escape From Cape Town

Cozy Cottage

"Ons het Ceres baie geniet."

Villiersdorp, Escape From Cape Town

Theewaterskloof Country Estate

"I love this town, but then again I was in school at De Villiers Graaff. There is some areas that was sad to see no longer exist, but hoping one day that will be fixed up."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Kon-Tiki Cabin

"Maar 'n slegte ondervinding in die dorp se sentrale restaurant. Baie duur vir sulke klein porsies. Kelners benodig opleiding."

Paternoster, Escape From Cape Town

Smugglers' B&B

"Beautiful town with such lovely little shops one could spend hours in. Great beach. So many dining options and all really good that it makes it hard to choose. Definitely head to the Lobster Wharf even if it's just for cocktails. We were so impressed with this special place and cannot wait to visit again."

Blouwater Bay, Escape From Cape Town

Kyki-C

"Lekker as jy naby Weskus day trips will doen."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

Melkboss Inn

"Lekker vakansiedorp. Skoon en netjies."

Rawsonville, Escape From Cape Town

Slanghoek Mountain Resort

"Amazing valley to enjoy premium wines. Loved Jason's Hill Estate."

Velddrif, Escape From Cape Town

The Sunset Villas

"Dis my aftreeplekkie eendag."

Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town

Avani Lodge - Parrastoel

"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."

Still Bay West, Escape From Cape Town

Ankergooi

"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."

Montagu, Escape From Cape Town

Montagu Springs

"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."

Elands Bay, Escape From Cape Town

E'bay Apartments

"Elandsbaai is 'n lieflike en mooi kusdorpie."

Dwarskersbos , Escape From Cape Town

Lekke By Die See

"Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou."

Still Bay East, Escape From Cape Town

Osler Place Self-Catering

"Nie vir jongmense nie. Dis 'n aftreedorpie en moet so waardeer word."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Abalone Guest House

"Absoluut prentjiemooi en rustige omgewing."

Ceres, Escape From Cape Town

Porterhouse Eleven

"Mooi dorp en omgewing en naby aan ander plekke om te besoek."

Arniston, Escape From Cape Town

Arniston Seaside Cottages

"Soek 'n mens avontuur is 'n besoek aan die grot aangewese terwyl 'n staptog deur die bekende Kassiesbaai met sy historiese vissershuisies wonderlike fotografie geleënthede bied sonder dat jy 'n vliegkaartjie na Griekeland hoef te koop. Gaan eet vis en chips by Milenes in Kassiesbaai en koop sommer van die lekker droë rooikrantz hout vir die aand se braai. As die vis nie byt nie en die Suidoos waai, kan wynliefhebbers Arniston gebruik as vertrekpunt om die Jean Daneel kelder buite Napier te besoek om uitstaande witwyne te proe en te koop. Die gees van Bachus sal die dorstiges verder lei na Strandveld, The Berrio en Black Oyster Catcher kelders by Elim wat normaalweg te vêr van die gebaande weë is. Gaan besoek die L'Agulhas ligtoring en leer iets van die strandveld se geskiedenis en koop op pad terug by Struisbaai 'n vars vissie om op die kole te sit. Wie benodig dan 'n Mall?"

Montagu, Escape From Cape Town

Kogman & Keisie Guest Farm

"Baie mooi dorp en omgewing. Wens ek kan vir altyd daar bly."

Paternoster, Escape From Cape Town

Strandhaus

"Lovely people and beautiful beaches."

Ashton, Escape From Cape Town

Rest4Sure

"Ek hou van waar Rest4Sure in Ashton sit."

Page
Page 335 - Showing 10021 to 10050
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers