Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Thorn & Feather"Vermaaklikheid is n klein dorpie, beveel aan om maar soveel as moontlik saam te neem, want daar is slegs een klein huiswinkeltjie. Baie vriendelike gemeenskap, maar nie baie aktiwiteite nie. Stilbaai en Jongensfontein is slegs om die draai as jy die grondpad see toe volg. Daar is winkels en ook ander aktiwiteite. Vermaaklikheid is 'n perfekte wegbreekplek sonder enige steurnisse."
Paternoster, Escape From Cape Town
C-Breeze"Dit is die lekkerste kuierplek enige tyd van die jaar."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"The estate itself was lovely to walk in."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
SeeBries"Baie lekker rustige plekkie as jy wil ontsnap van die besige stadslewe, natuurlik buite seisoen."
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"I am a bit disappointed that Hermanus as a town does not do more to advise tourists regarding the status and location of the whales. all throughout town our attempts to find out if whales has been sighted, when and where has been met with incongruent replies. Hermanus can really up its game by making more information available re the migration status of the whales during season, and keep their residents abreast to educate tourists. Maybe main lookout points could publish last sighting etc."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Clanwilliam is a lovely place, welcoming and quaint. Do not miss the Rooibos tea shop, and make sure you go to Nancy's for breakfast. Their toasted sandwiches are the best in the world, and their rooibos tea milkshake is worth a return visit."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Pragtige skoon strand en lekker vis geëet by die Sea Shack. Lekkerste draairoomys daarna, al was ons dik geëet."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Beit Zata"Elandsbaai is 'n pragtige klein stranddorpie met 'n lang strand vir lekker loop. Dis net 2 ure Nieuwoudtville toe (vir blomkykers) en 'n goeie basis waarvandaan die streek verken kan word. Dis nou as jy nie elke dag net langs die strand wil lê of loop nie!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Love the town. The Flower Church in season is amazing, especially the graveyard. The Quilt Exhibition in the museum was astounding."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Sandcastle Bed and Breakfast"Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Baie mooi plek met heelwat om te doen."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Karinchen"Pragtige toeriste-plekkie, en sal ons definitief weer daar gaan bly oor ons besighede daar het."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Rooisee Private Beach"Beautiful town, fantastic walks, prolific bird life, an explosion of flowers and the most amazing red sea sunsets. "
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Cockleshell Beach House"See, fynbos, baie veilig en vriendelike mense. Fantastiese plek. Ideale leefstyl!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Paternoster is 'n pragtige plekkie met heerlike eetplekke en 'n asemrowende strand en uitsig. Die klein winkeltjies was vir my bietjie duur, jy kan sien dis eintlik gemik op oorsese toeriste. Sou dit verkies as hulle die pryse aanpas om die lokale reisigers ook in ag te neem."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Witsand is 'n rustige kusdorpie. Die strande is asemrowend. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Müller"Baie om te besigtig in die omgewing. Beslis besoek werd. Pakhuispas asemrowend."
Swartland, Escape From Cape Town
Khwa Ttu San Culture And Education Centre"Ideal for a weekend away from home."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Lavender House and Sunshine Cottage"Melkbos has everything you need, shops, beach, etc. Great for a holiday and quick getaway. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Oppi See"Baie sentraal naby die talle besienswaardighede in Darling, die Weskuspark, Langebaan, Clyb Mykonos en natuurlik, Paternoster. Hierbenewens voorsien Yzerfontein is alle basiese behoeftes met 'n voortreflike inligtingsburo. Die dorp is baie skoon en goed versorg, op die oog af veilig en geen karwagte nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons het die Veldblomskou en die Natuurtuin baie geniet. "