Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Ons ken Hermanus baie goed en Hermanus/Onrus sal altyd 'n spesiale bekoring vir ons hê. Met al die toeriste daar in hierdie tyd voel dit amper asof mens nie in Suid-Afrika is nie. Dis 'n skoon dorp met vriendelike mense!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sonvanger Villa"We went to Darling to the Voorkamerfees so did not spend much time in Yzer. However, we did a lovely walk on the beach."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Beautiful quiet, small town! Lovely surroundings."
"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtig, skoon en omgewing ongelooflik mooi. Onbekende juweel."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Graafwater Hotel"Ons het baie lekker gekuier in Clanwilliam. Sal beslis weer na die blommeuitstalling gaan kyk."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"A very good place. This to get away from the hustle and bustle of the city. "
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Apartment - Top Floor Unit 6"Altyd lekker om daar te kuier."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Malmesbury Guesthouse"60 km van Kaapstad en sentraal tot die Boland en Weskus."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Very good. Have a nice day. "
Olifantskop, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Baie rustig en mooi. Ideaal om weg te kom van die besige stadslewe."
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Heidelberg is a quaint little town, clean, and everyone friendly. Will definitely plan more visits to this part of the world as its close enough to Cape Town to drive up for a quick break. "
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
The Rectory Guesthouse"So baie besienswaardighede om in Clanwilliam te sien: die tronkmuseum, veldskoen, Rooibos, blommeskou in Kerk in Augustus/September en padstalletjies. Sanet by Inligtingskantoor het ons baie gehelp met meer gedetailleerde inligting en ook akkommodasie."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"Die klein dorp se atmosfeer en vriendelikheid van die inwoners het byval gevind. Dalk sal 'n restaurant of twee in die dorp self ook byval vind by besoekers."
Darling, Escape From Cape Town
Disa Lodge"Evitas was both interesting and funny although a bit in your face at times. ABSA ATM out of action in the town but could draw cash from the till at the Engen garage. Very friendly townsfolk. Best food of our entire journey at Marmalade Cat and very reasonably priced. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Daar is baie mooi verskuilde eetplekkies."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Sal graag daar wil woon. Pragtige dorp met vriendelike mense. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Verdoesie"Jacobsbaai is 'n baie mooi dorpie. Die mense is vriendelik en groet almal."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Alle mense wat ons met ons stap ontmoet het was uiters vriendelik."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Bredasdorp is lekker naby aan Arniston en Struisbaai as mens vir die dag wil uitry. "