Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachfront Rocky Pools"Very beautiful place. Lots to explore if you love nature and it is peaceful and quiet. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Ons is met die nadere kennismaking van Clanwilliam aangenaam verras deur sy karaktervolheid. 'n Koffiewinkel waar mens regtig 'n puik flat white kan bestel wat deur 'n barrista gemaak is, sal ons ons gradering van vier na vyf sterre laat opskuif!"
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
"Ons hou baie van stap, maar ongelukkig het ons kleindogter van 5 haar voetjie oopgesny met al die baie bottelstukke wat oral tussen die rotse rondlê. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"The 4 star rating for Britannia Bay as a travel destination depends on what you are looking for during a break or getaway. It's quiet and there isn't much to see at nearby St Helena Bay. If it's night life you're looking for, then it's not the place to be, although there are pubs, etc."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Dit sal wonderlik wees indien dit 'n klein dorpie kan bly en nie so gekommersialiseer raak soos dorpe deesdae aan die kus nie. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate"Pragtige dorpie, perfek vir toeriste en vakansiegangers!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 3"Mal oor Paternoster! Rustige strande en dorp. Hou van die eenvoud. Sal vir seker weer Paternoster besoek!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."
"Greyton shuts down on a Sunday. Possibly look at more options for Sunday evening dinners to stay open."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ruby Rose Guest House"Baie mooi plek. Lekker rustig. Lekker naby aan Riebeek Kasteel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"I love Paternoster and we visit at least once a year. "
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Beaumont Family Wines"Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Dit is 'n pragtige bestemming met baie atmosfeer. Probeer dit so hou."